Langbeentjie Inn
Kry 15% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Jun 2024 tot 30 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langbeentjiestraat 11, Protea Village, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R580 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Langbeentjie Inn beskik oor 2 selfsorg-eenhede wat deel vorm van die eienaar se hoofhuis. Dit het 'n privaat ingang en is in Protea Village in Brackenfell. Die eiendom bied maklike toegang tot die Kaapse Wynlande en ander besienswaardighede in Kaapstad.
Beide rustieke oopplan-eenhede bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot gratis parkeerplek en die eenheid is naby verskeie restaurante en winkelsentrums in Protea Village en die omgewing.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Adeline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Langbeentjiestraat 11, Protea Village, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Langbeentjie Inn het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Protea Village Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langbeentjiestraat 11, Protea Village, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap