Langebaan Escape Self Catering Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Riana S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Verfrissend netjies en ons kon net terugsit en geniet! Baie netjiese, goedversorgde wooneenheid. Kan sien dit word met liefde versorg. Als wat 'n mens nodig het, is daar: wasmasjien, tuimeldroër, DStv, ens. Hul stap die ekstra myl; daar is koffiestokkies en koeldrank in die yskas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelley L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Awesome. Baie dankie, ons het dit baie geniet. Fantastiese gasheer en gasvrou, stunning mense. Die verblyf het gekort aan niks nie. Skoon en het alles gehad wat 'n mens nodig het. Rustig en lekker gebly, en my woeffie het dit net so baie geniet. Weer eens baie dankie, ons sal beslis weer soentoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eon N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Great and relaxing. Very friendly and accommodating. Will definitely book again if we come to Langebaan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Perfek. Die gasheer was baie aangenaam en het seker gemaak alles was reg vir ons kuier. Die huis is bitter netjies, met alles wat jy moontlik sal nodig hê. Bonus was natuurlik dat die hele huis omhein is vir troeteldiere. Ons sal enige tyd weer teruggaan na Langebaan Escape Self Catering. Baie dankie, julle plek is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Will definitely book there again. Amazing with peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannah S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Fun. It was really spacious and good value for money! Although on a shared plot, it's quite private and has a separate entrance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ivaan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2025

Fit for purpose. Rustige naweek weg. Gasheer was baie vriendelik. Al is akkommodasie op een perseel, het jy skaars geweet eienaars is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lauri-anne P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Great. Our stay was nice and quiet. The location is great. The host was very friendly and we had privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekend sterre vir die plek. Asemrowend. Uitstekende plek, sal beslis aanbeveel en baie netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker. Baie lekker en gasvryheid, goed behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Bogey Boulevard, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA505b8fdbebac57377194b541b6bb6fa7ae86f9315b35267a29a5ba4411465098d219d0e48ea665bdf6d983aec59c888816db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 60 5 1 5 37 Bogey Boulevard Langebaan 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.080100298688 18.042336066132
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang