Langholm 45 on Kloof
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofstraat 60, Langholm 45, Tuine, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Langholm 45 on Kloof is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Tuine, Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n paartjie óf toeriste wat die pragtige Moederstad wil verken.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Dit het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Dié kombuis is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel.
Die verblyf is stapafstand van talle restaurante en winkels af. Dit is ook net 'n entjie se ry vanaf die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum, asook die gewilde V&A Waterfront.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 646
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Kloofstraat 60, Langholm 45, Tuine, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofstraat 60, Langholm 45, Tuine, 8001, Wes-Kaap