Pick your preferred language

English

Afrikaans

Ons ervaar tegniese probleme wat ons telefoonlyne affekteer. Stuur asb. vir ons 'n e-pos na besprekings@lekkeslaap.co.za
Selfsorg in Lambertsbaai

Languedoc Verblyf

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 378 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.2
Diane C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Dit was wonderlik. Goeie gesondheid. Veilig, rustig. Goed geleƫ. Bekostigbaar. Diere vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Diane, ons dank u vir u positiewe terugvoer en waardeer om te verneem dat u ons diens geniet het. Ons sien uit na u volgende besoek. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Ilze B
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Was lekker en die plek was skoon en netjies. Waarde vir geld, niks meer nodig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Ilze, baie dankie vir u gewaardeerde terugvoer. Dit is altyd lekker om te verneem dat ons gaste ons diens geniet het. Ons sien uit na u volgende besoek. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Christo S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Fantastic. Baie lekker gekuier. Host was alte vriendelik en gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Christo, ons dank u vir u positiewe terugvoer. Dit is vir ons aangenaam om te verneem dat u die tydjie by ons geniet het. Ons sien daarna uit om u in die nabye toekoms weer van diens te wees. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Annelize C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig! Heerlike plekkie baie naby aan die see. Het alles in wat mens nodig het. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Annelize, ons is dankbaar om te verneem dat u ons diens geniet het en sien daarna uit om u in die nabye toekoms weer van diens te wees. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Altia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lovely stay, thank you. Sonia is absolutely awesome. Lovely place to stay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Dear Altia, thank you so much for your valued feedback. We are looking forward to being of service to you in the near future. Kind regards, Languedoc Verblyf.

Vaughn W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Defenitief! Lekker gekuier; sal weer gaan. Wonderlike plek, baie rustig, geen geraas en dankie vir lekker vinnige diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Vaughn, baie dankie vir u gewaardeerde terugvoer. Ons is dankbaar om te verneem dat u ons diens geniet het en sien daarna uit om u weer in die nabye toekoms van diens te wees. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Eddyen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Dankie vir u gasvryheid, dit was 'n plesier om daar te kom rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Eddyen, baie dankie vir u gewaardeerde terugvoer. Dit was ons voorreg om u van diens te kon wees en is dankbaar om te verneem dat u tevrede was met ons diens. Ons sien daarna uit om u weer in die nabye toekoms van diens te wees. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Lorraine J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Stil, rustig en baie lekker. Ja, baie lekker gebly, stil en rustig met goeie ligging en die vars seebries.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Lorraine Jullies, baie dankie vir u positiewe terugvoer, waardeer dit. Ons is ook dankbaar om te verneem dat u die tydjie hier by ons geniet het. Ons sien daarna uit om u in die nabye toekoms weer van diens te wees. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Helen J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Pleasant stay and friendly owner. Sonia was very friendly and helpful. She also attended quickly to questions. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Dear Helen, thank you for your valued review. We are happy to learn that you enjoyed your stay with us and are looking forward to being of service to you in the near future. Kind regards, Languedoc Verblyf.

Josephine B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

It was worth it. We had the best time of our lives there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Languedoc Verblyf
Beste Josephine, ons waardeer u positiewe terugvoer en is baie dankbaar om te verneem dat u die tydjie by ons geniet het. Ons sien daarna uit om u spoedig weer van diens te wees. Vriendelike groete, Languedoc Verblyf.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 378

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R550
15 % AF
R 550 R 468
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R550
15 % AF
R 550 R 468
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R550
15 % AF
R 550 R 468
per nag, vir 2 mense
Bespreek

28 Voortrekker Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA753cf77253e16cb6299dbd7af1f499b36884af8462bf92fa55505ed409d9f13e10e3f6fa5ee80206dcb4b4422216ad3c73e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R468 per nag, vir 2 mense 378 5 1 5 28 Voortrekker Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.095993871775 18.303143752784
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang