- 108 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - 1 Lanzerac Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lanzerac is op 'n werkende wynlandgoed en bied pragtige kamers aan die buitewyke van Stellenbosch.
Die kamers bied slaapplek aan 2 gaste en elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet.
Daar is 'n TV, DStv, WiFi, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die hotel het 3 restaurante, konferensie- en funksiegeriewe vir geleenthede en die herehuis se tuine waar geleenthede buite gehou kan word.
Lanzerac is die ideale basis vanwaar gaste Stellenbosch en die omliggend wynlandgoedere kan verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 1 Lanzerac Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Lanzerac het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Lanzerac Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 108 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang