16 Larola Terraces
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Larola-straat 710, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R880 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
16 Larola Terraces is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in Clarens en bied 'n skilderagtige berguitsig en gerieflike toegang tot al die aktiwiteite in die omgewing.
Die knus eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, 'n solderkamer en 'n en suite-badkamer. Die hoofslaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Bo in die solderkamer is daar 'n dubbelbed en 'n sitarea. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Daar is 'n kampkot beskikbaar vir babas. Matrasse word voorsien vir die kot, maar gaste moet hul eie linne saambring.
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, elektriese stoompot, braaipan, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Platskerm-TV met die volle DStv-pakket is ook beskikbaar. Let asb. dat daar nie WiFi is nie.
Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Onderdakparkeerplek word voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by 16 Larola Terraces sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Lezette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Larola-straat 710, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink 16 Larola Terraces het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Larola-straat 710, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom