+12
Selfsorg in Clarens

Larolla Lovers

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.2
Sonja L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig, stil, waarde vir geld, skoon, modern en baie veilig. Die moeite werd. Ons 2de keer by Larolla. Sal oor en oor weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grace J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lovely, quaint weekend getaway with friendly people and furry friends. We had a wonderful weekend stay! The place is lovely, clean and comfortable. Retha and Paulina are very friendly and helpful. It's a pretty walk into town and we even had a visit from a sweet resident cat! We would definitely stay again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivor C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Amazing and beautiful place. Exactly like the photos on the site. Stunning spacious unit, everything you need is there to have a relaxing break away. Lovely view of the mountains. We will definitely be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Rustig. Mooi skoon eenheid en lekker verblyf. Rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rina D
Kort verblyf
3.2
Mei 2026

Gemengde emosies. Plek self goed, ligging swak. Verblyf was goed. Wag wat motors oppas goed. Twee probleme, pad baie onveilig, vol gate en deur informele behuising, korter pad toegekamp met draad, daarom pad deur bogenoemde. Miere orals, bv in remote en onder DSTV decoder in nes. Fotos van bogenoemde as bewys.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Retha
Larolla Lovers
Beste Rina Ek is jammer om te hoor dat jy gemengde emosies oor jou verblyf het. Die pad na die eenheid toe vanaf die hoofingang na Clarens is in 'n goeie toestand; miskien was die aanwysings nie 100% reg nie. Ek sal seker maak dit word reggestel. Ons probeer ons bes om van die klein miertjies ontslae te raak en sal ekstra sorg in die toekoms aan die dag lê. Weereens jammer dat dit nie vir jou lekker was om in ons plekkie te bly nie. Ons sal streef om alles te verbeter wat in ons hande is.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Trans Caledon Street, Larolla Terrace, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d668e8857bf90942522133b805797a0821d4aa39c15c2bb96a034e3727591dfacb0d613396b63cf3e889a71cde2bf89b359?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Trans Caledon Street Larolla Terrace 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.518719388635 28.428330767016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang