Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Laughing By the River
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
- Laughing Under The Oaks Studio
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis en sluit in,
- Laughing On the Farm
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis en sluit in,
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n 18 km lange grondpad na die verblyf lei. Gaste kan navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Vars plaasprodukte soos seisoenale kruie, groente en heuning kan op die plaas gekoop word. Brandhout is te koop.
Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Troeteldiere word nie op enige meubels toegelaat indien dit onvoorkombaar is nie. Gebruik asseblief die voorsiene lap om die meubels vooraf te bedek.
Gaste moet asseblief na hul troeteldiere opruim.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Sandies Glen Road, Laughing Waters Farm, Sandies Glen, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang