Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 70 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N5, Bethlehem, 9700, Vrystaat
-
Vanaf
R1 970R1 773 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lavender Hill Country Estate is net 5 minute se ry vanaf Bethlehem op pad na Harrismith en Clarens. Aangesien die poskaartmooi Clarens en Golden Gate net om die draai is, is hierdie landgoed ideaal vir oornaggaste of 'n naweekwegbreek. Die landgoed is naby genoeg aan die dorp vir gerief en tog ver genoeg van die gewemel om rus en vrede te verseker.
Daar is verskeie verblyfopsies om van te kies. Die kamers is almal uniek en smaakvol en het of 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens, of 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het ook 'n badkamer met 'n stort of bad of albei, en 'n wasbak en toilet. Kraakvars linne en handdoeke word voorsien. Ander geriewe in elke kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale of die volle DStv-pakket, en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die landgoed bied veilige parkeerplek op die perseel en daar is 'n lieflike speelgrond vir kinders. Daar is ook 'n goeie restaurant op die landgoed waar gaste ontbyt en aandete kan nuttig.
Gaste kan die landgoed verken en daar is baie diere om te sien insluitend perde, springbokke, swane, katte, hasies, grondeekhorings en meerkatte.
Die landgoed is net 2,5 km vanaf Bethlehem waar gaste inkopies kan doen. Die Frontier Casino is net 2 km van Lavender Hill af. Gaste kan ook Clarens en die Golden Gate besoek wat ongeveer 20 tot 40 minute se ry is. Aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaanroetes, 'n gholfbaan, uitdagende avonture, kunsateljees en talle koffiewinkels in.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Evette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- N5, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Gaste dink Lavender Hill Country Estate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bethlehem Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 70 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N5, Bethlehem, 9700, Vrystaat