Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ruimsig besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ruimsig.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ruimsig akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ruimsig Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ruimsig Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Ruimsig

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonnedal, Johannesburg

Kismet Farm is 'n unieke plattelandse bestemming in Muldersdrift, Gauteng. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dit is ideaal vir gaste wat die Wieg van die Mensdom wil besoek,...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonnedal, Johannesburg

A Night at the Museum is ’n plaasgastehuis met 'n grasdak in Honeydew se plattelandarea, Johannesburg. Dié lieflike gastehuis is 17,9 km van die Wieg van die Mensdom af en bied ’n antieke tegnologie-museum op d...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 450
R1 088
per nag (plek vir 2)
Hotel in Randpark Ridge, Sonnedal

The Gardens Venue Boutique Hotel is in die hartjie van North Riding. Die hotel het 'n uitsig oor die Ticketpro Dome en die hotel is dus die ideale basis vir iemand wat ekspo's wil bywoon. Gaste kan kies tussen die ...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Windsong Living is op 'n 2,4 hektaar eiendom aan die voete van 'n berg wat bedek is met proteas in Heuningklip, Krugersdorp. Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingroot...

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kloofendal, Johannesburg

Kloofside Gastehuis is versteek in die spoggerige voorstad Kloofendal op die Wes-Rand. Dit is ideaal geleë naby die N1- en N14-hoofweë asook die 4 vernaamste winkelsentrums. Dit is 10 minute se ry vanaf UNISA se F...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kloofendal, Johannesburg

Sunset on Silver is 'n lieflike selfsorghuis op 'n heuwel wat omring word deur nog heuwels, valleie en die Kloofendal Natuurreservaat. Die ruim huis het groot balkonne en stoepe waar gaste kan sit en die uitsig geni...

Vanaf
R2 120
per nag, vir 2 mense
Hotel in Honeydew, Sonnedal

Blueberry Hill Hotel is 'n boetiekhotel wat ideaal geleë is in Honeydew, Johannesburg. Dit is net 6 km van die Clearwater Mall af. Die hotel bied ruim en goed-toegeruste kamers en is net 'n paar minute vanaf Lanser...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordheuwel, Krugersdorp

Aviators Retreat is in Noordheuwel, Krugersdorp geleë en word deur 'n familie besit en bestuur. Hierdie gastehuis is die ideale oornagverblyf vir sakereisigers en paartjies. Daar is 5 en suite-kamers met verhit-e...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR400
R340
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonnedal, Johannesburg

49 Augusta is 'n selfsorgwoonstel op die Jackal Creek Gholflandgoed in North Riding, Johannesburg. Dié veilige kompleks spog met verskeie geriewe en is naby besienswaardighede. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkame...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonnedal, Johannesburg

JoziStay 80 Winged Foot Jackal Creek Apartment is 'n selfsorgwoonstel wat op die veilige Jackal Creek-gholflandgoed in North Riding in Roodepoort geleë is. Die landgoed spog met 'n klomp geriewe vir gaste om te geb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]