+49
Gastehuis in Voëlklip

Lavender Manor Guest Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Kebaabetswe M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Peaceful and refreshing stay. Lovely place within walking distance to beaches along the cliff path. Lovely host with good attention to detail. Overall, we enjoyed our short stay and are looking forward to returning again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie vriendelike eienaars en glad nie opdringerig nie. Ons het ons kuier baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Lavender Manor Guest Lodge
Hi Christine. Baie dankie vir die pragtige terugvoer, dit word opreg waardeer. Groete Kobus & Marelise

Jean-Mari H
1 nag
5.0
Jul 2025

Rustig en pragtig. Baie rustige area en vriendelike mense! Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Lavender Manor Guest Lodge
Hallo Jean-Mari, Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Groete, Kobus & Marelise

Peet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Fantasties. Pieter was 'n uitstekende gasheer! Beste ontbyt en lekker ruim kamers met goeie linne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
Lavender Manor Guest Lodge
Baie dankie vir die goeie terugvoer, dit word opreg waardeer. Groete, Kobus en Marelise

Carmen M
1 nag
5.0
Mei 2025

Baie lekker & gesellig. Gasheer was baie verwelkomend. Warm water. Heerlike bed. Mooi skoon en netjies. Baie bly vir die klein kombuisie. Enigste probleem is dat daar 'n effense muf reuk was. Ontbyt was smullekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Lavender Manor Guest Lodge
Baie dankie vir die resensensie, dit word opreg waardeer. Groete, Kobus & Marelise

Sandra K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Amazing. Great. Will come back next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

A stunning location and a lovely guest house with great staff. Lavender House is situated in a lovely location right near the beach. Safe, its lovely facilities and team were all great. Would have no hesitation in staying there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Lavender Manor Guest Lodge
Dear Paul Thank you for this lovely review, it is highly appreciated. We wish you and your family a blessed festive season. Kind regards Kobus & Marelise

Sonja R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Rustig en pragtige uitsig. Strand en restaurante is loopafstand. Het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Lavender Manor Guest Lodge
Baie dankie vir die terugvoer. Altyd lekker as gaste gelukkig is en tevrede hier weggaan. Groete tot volgende keer. Kobus en Marelise Lavender Manor

Christelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige uitsig op die see, baie goeie diens, alles netjies, werkend en skoon. Die gastehuis se ligging is onverbeterlik. Dis by Grottobaai in 'n stil en netjiese buurt. Die voetpad na die middedorp begin hier, by die see net twee blokke vanaf die gastehuis. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik, behulpsaam en professioneel. Ons kamer het uitgekyk op die see en ons kon 'n hele paar walvisse sien vanuit ons kamer. Die kamer en badkamer was ruim en alles was in werkende toestand, mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Lavender Manor Guest Lodge
Hallo Christelle Baie dankie vir die pragtige resensies. Ons is bly julle het julle tyd hier by ons geniet en hoop om gou weer te sien. Groete Kobus en Marelise

Wilna H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Ons het lekker gebly, vriendelike ontvangs met puik ontbyt. Die kamer met berguitsig was pragtig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 824
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 824
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 824
per nag, vir 2 mense
Bespreek

184, 10th Street, Voelklip, Hermanus, Cape Whale Coast., 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb77892eae8716b4254c8087767ba960cdfa28caa85915806689ae70494df35350ae30574115889d292e880ef8ce55b720a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 824 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 184, 10th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.411459345864 19.287528991699

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang