4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 4 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Keurboomstrand Road, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lavish Gem at The Dunes skuil in die bekoorlike kusoord Keurboomstrand naby Plettenbergbaai. Hierdie heerlike toevlugsoord is perfek vir paartjies of 'n klein gesin en is net 3,7 km vanaf die rustige Keurboomsstrand.
Hierdie lieflike eenheid bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 pragtige slaapkamers. Die hoofslaapkamer spog met 'n luukse koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 knus enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Gehaltelinne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Die uitnodigende leefarea spog met 'n kombuis wat met al die moderne toebehore insluitend 'n stoof, oond, mikrogolf, Nespresso-koffiemasjien, yskas, eetgerei, breekware en 'n lugbraaier toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele. Die eenheid spog ook met 'n koffiekroeg en 'n klein kroegtoonbank met 'n yskassie, asook 'n tuimeldroër en wasmasjien net langs die kombuis. Die sitarea het gemaklike sitplekke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n gemeubileerde dek en braai-area, die ideale plek vir skemerkelkies terwyl gaste die asemrowende see-uitsigte geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 49
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Keurboomstrand Road, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Lavish Gem at The Dunes het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Keurboomstrand Road, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang