+37
Selfsorg in Witsand

Lawaaiwater

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Morné D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Dit was stil en rustig. Vriendelike mense en die mooiste strand. Dit is 'n lieflike plek. Dit was ons eerste keer in Witsand. Ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neville B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Wonderlik. Dit was lieflik, ons sal graag weer wil gaan, hopelik nog in die jaar met 'n paar vriende, want ons kon nie ophou brag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Fantastiese ondervinding. Lawaaiwater is skoon, netjies, baie goed toegerus en die perfekte ligging t.o.v. ons draf event.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lawaaiwater
Baie dankie.

Johan A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2026

Altyd lekker. Behalwe vir die Wi-Fi signal wat af en toe swak was, geen DStv en huis selfs bedompig gebruik het, was ons tyd baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi L
Kort verblyf
4.4
Mrt 2026

Affordable, older house that provides all you need. I fell in love with peaceful Witsand. Lawaaiwater is an old house with some minor flaws (rusty stovetop, a bit of a mouldy smell in the downstairs bedroom, a flimsy lock on the back door). Anyway, it provides all you need, even for a longer stay. There are chairs you can use in the backyard, but no folding table. It would be good to provide one. The walk to the beach is a short one, even though you cannot cross the dunes as they are protected. It is a fair accommodation for this decent price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Nasley H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantastic. It was absolutely amazing, I would recommend it for friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bilkis R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Very memorable stay. Our stay was very comfortable and we loved Witsand.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llowellon A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Rustig, naby die see en mooi uitsig. Dit was baie lekker. Netjiese huis en goed uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lawaaiwater
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie.

Deon B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlik, rustig, gesellig, mooi uitsig, warm gasvryheid. Ons het heerlik gebly by Lawaaiwater! Netjies, skoon, rustige atmosfeer, mooi uitsig en baie gasvrye ontvangs. Sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lawaaiwater
Baie dankie vir jou resensie, Deon. Ons waardeer dit, en jy sal altyd baie welkom wees by Lawaaiwater.

Trudie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Dit was baie lekker om by Lawaai Water tuis te gaan, dis netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lawaaiwater
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 770
10 % AF
R 1 770 R 1 593
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 770
10 % AF
R 1 770 R 1 593
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 770
10 % AF
R 1 770 R 1 593
per nag (plek vir 7)
Bespreek

1 Jan Bruin Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51ab8eadee4e6eff926e88f0bc9c083b4dd57fac536f33e36fd6a86cd649b509aa656fc6796f816043273bbd1f136bee3b37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 770 nouVanaf R1 593 per nag, vir 7 mense 61 5 1 5 1 Jan Bruin Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396322262102 20.850815623999
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang