LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lawaaiwater | LekkeSlaap
+35

Lawaaiwater

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Lawaaiwater
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lisbe S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisbe S
Gesin met tieners

Awesome!

Dit was heerlik, rustig, stil, veilig. Lekker gerus, sal beslis weer gaan!

Lawaaiwater's terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet!

Lawaaiwater
Bernadette K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette K
Gesin met tieners

Perfekte wegbreek plekkie weg van die geraas.

Perfek geleë. Sal beslis weer hier kom bly. Kinders het die duine vreeslik geniet. Stapafstand van see en restaurant. Rustig en vreedsaam.

Lawaaiwater's terugvoer

Bernadette baie dankie vir jou terugvoering. Ons verwelkom julle graag weer by Lawaaiwater.

Lawaaiwater
Nico J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico J
Gesin met tieners

Ons kuier was heerlik en baie ontspanne

Goeie diens en n baie leke wegbreek die huisie by die see is al wat jy nodig het

Lawaaiwater's terugvoer

Baie dankie Nico. Dit is waarna ons streef.

Lawaaiwater
Esther S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther S
Enkelreisiger

Baie lekker gebly in die groot, ruim, netjiese en goed toegeruste huis.

Ek het regtig lekker gebly en geslaap in hierdie huis. Daar was kleinighede, bv. die stort se uitlaat wat nie vinnig uitloop nie, die handdoekreling wat herstelwerk nodig het en nie gebruik kon word nie, en ek was nie ingelig dat ek my eie vullissak en toiletpapier moes voorsien nie. Die persoon wat vir my gaan oopsluit het, Nadia, het my meegedeel dat die vorige huurders daardie oggend eers uit is en dat die plek nog nie skoongemaak is nie; die skottelgoed was wel gewas en weggepak en op die oog af was die plek skoon genoeg. Ek het dringend plek gesoek en was baie bly vir 'n stil rustige en veilige plek waar ek vir 4 aande kon bly.

Lawaaiwater's terugvoer

Esther,
Baie dankie vir jou resensie en die foute wat jy onder ons aandag gebring het. Ons sal beslis daarna kyk.
Ek is baie jammer dat daar nie toiletpapier en 'n vuilissak was nie, want dit word altyd vervang sodra die skoonmakers ingaan.
Gelukkig kon ons jou wel op 'n baie kort kennisgewing met verblyf help.
Lawaaiwater

Lawaaiwater
Wayne B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wayne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, quiet getaway.

Pros: clean, great location, great for anglers looking for a base. Crockery, cutlery good quality. Cons: only one shower/ bathroom for 8 sleeper. Place is really old, downstairs room has damp smell and evidence of such on wall. The most concern I had was for the steps to the kitchen and the 18 steps to the upstairs bedrooms my wife and I are seniors, I slipped on my first attempt. The toilet in the upstairs bedroom smaller than those on airplanes. Conclusion: you get what you pay for, this place priced below the average for the area. DStv absolute minimum package and no Wi-Fi. Bunch of friends out for fishing adventures ideal. Would not recommend for seniors and children.

Lawaaiwater's terugvoer

Dear Wayne,
Thank you for your observations.
Yes, Lawaaiwater was one of the first houses built in Witsand. We renovated the building over the years, taking great care in maintaining the character of the old-time fishing cottage. We take in a maximum of 7 guests and we do believe our tariffs are reasonable compared to other accommodation in Witsand.
Lawaaiwater

Lawaaiwater
Hannelie B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon netjiese verblyf.

Ons was Witsand toe om die Vlakte-maraton te gaan hardloop. Die verblyf is ideaal vir die Vlakte-maraton, dit is so 300 m van waar die bus na die Maraton start, mens optel en 450 m van die maraton eindpunt af, dus kan mens stap. Verblyf is skoon en netjies en loopafstand van die naaste restaurant en winkel af. Hoofslaapkamer kyk uit oor die see, om by die see uit te kom stap jy net oor die sand duine. Mooi rustige plek.

Lawaaiwater's terugvoer

Baie dankie ons waardeer jou positiewe terug voer. Lawaaiwater

Lawaaiwater
Piet B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B
Gesin met klein kinders

Baie lekker ruim en alles wat nodig is.

Goeie ervaring veral vir kleiner kinders wat die sandduine kan geniet. Stap afstand van swemplek en winkel. Maak net seker dat daar genoeg wynglase is vir die manne wat dors is.

Lawaaiwater's terugvoer

Goeie dag Piet,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal beslis aandag gee aan die glase. Ons wil nie hê die gaste moet ontwater nie.

Lawaaiwater
Herman V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil area, mooi uitsig.

Die prys per nag was baie billik, maar 'n paar goedjies het gepla. Ons het 'n misverstand oor handdoeke gehad (geen handdoeke word voorsien nie en ek het aangeneem dit word voorsien omdat die advertensie die woorde "volledig toegerus" gebruik) en moes toe plaaslik koop. Die yskas het op ons ingegee, gelukkig het ons dit gou agtergekom en was daar ook 'n kisvrieskas in die plekkie, so kon die melk en vleis ten minste vars bly.

Lawaaiwater's terugvoer

Ons waardeer altyd alle terugvoer. Sodoende kan ons net ons diens verbeter.

Lawaaiwater
Rene L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene L
Saam met vriende

Heerlik.

Dit was 'n lekker wegbreek met als wat ons nodig gehad het. Lekker naby die strand en restaurant.

Lawaaiwater's terugvoer

Dankie Rene. Ek is bly dat julle dit geniet het.

Lawaaiwater
Abrie  - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie
Saam met vriende

Nog steeds so lekker soos 15 jaar gelede!

Ons het jare terug 'n paar maal die huis gehuur en dit was lekker om weer terug te kom. Skoon en gemaklike slaapplek en alles wat jy nodig het vir 'n week se genot. Ouer mense wat nie die trappe na die boonste 3 slaapkamers kan aandurf nie kan hulle tuis maak in die ruim grondvloerslaapkamer. Waarde vir geld, vir seker! Sien julle gou weer!

Lawaaiwater's terugvoer

Ons waardeer jou positiewe terugvoer.

Lawaaiwater
Joey L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plekkie.

Baie oulike en netjiese plek. Alles was daar, het niks kortgekom nie. Mooi uitsig oor die see en baie walvisse gesien vanaf boonste vertrek.

Lawaaiwater's terugvoer

Baie dankie Joey. Sulke terugvoer maak ons harte bly.

Lawaaiwater
Dennis S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis S
Gesin met tieners

Ideale plek vir 'n strandvakansie.

Mooi uitsig vanaf die hoofslaapkamer en slegs 'n sandduin weg van die strand. Eenvoudige vakansiehuis met al die nodige geriewe en genoegsame spasie. Stapafstand van die see en rivier. Kan kajakke en klein bootjies huur om rivier op te vaar. Sal beslis weer 'n vakansie hier wil deurbring.

Lawaaiwater's terugvoer

Dennis dis altyd vir ons goeie nuus as die gaste hulle tyd in Witsand geniet het en weer wil terug kom.
Lawaaiwater

Lawaaiwater
Hannelie E - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie E

Baie gerieflik, wonderlike ligging en troeteldier vriendelik.

Ons het dit verskriklik geniet. Alles gerieflik. Ons het egter nie die hout deur oopgemaak na buite braai area nie. Nie geweet dis toeganklik nie. Maar dit was ons fout. Ons sal definitief weer kom.

Lawaaiwater's terugvoer

Ons is altyd baie bly as ons gaste die tyd in Witsand geniet het.

Lawaaiwater
Carine V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties verby.

Ons het sommer weer bespreek vir die naweek na volgende naweek saam met familie. Gaande oor die plekkie.

Lawaaiwater's terugvoer

Ons is baie verheug om te hoor dat julle so lekker gekuier het. Ons hoop om julle gereeld daar te verwelkom.

Lawaaiwater
Andrew J - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable stay.

Enjoyable stay. The shower base fills up, needs cleaning.

Lawaaiwater's terugvoer

We appreciate your positive feedback. Urgent attention will be given to the blocked shower.

Lawaaiwater
Estee D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estee D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n behoorlike de-stress naweek.

Die verblyf was puik. Die ligging ook lekker sentraal en sommer by die strand vir daai lekker vroeg oggend stappies op die strand. Dit is veilig, wat 'n groot plus was. Die eenheid was ongelooflik groot, met al die gerief van jou huis. Dit was ongelooflik warm in die aande so sal dalk net aanbeveel hulle belê in 'n waaier vir elke kamer. Ek sal beslis terug wees met die hele familie.

Lawaaiwater's terugvoer

Ons is altyd baie bly as ons gaste lekker kuier. Dankie ook vir julle voorstel. Sal beslis daarna kyk.

Lawaaiwater
Drienie K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie netjies en beskik oor meer as wat mens nodig het en ons kon ons Yorkie saamneem. Ons het dit baie geniet.

Dit is baie netjies en beskik oor meer as wat mens nodig het en ons kon ons Yorkie saamneem. Ons het dit baie geniet.

Lawaaiwater's terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat julle die kuier by Lawaaiwater geniet het.

Lawaaiwater
Beverley S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley S
Saam met vriende

Dit was uitstekend.

Ek het dit baie geniet!

Lawaaiwater's terugvoer

Ons is baie bly om dit te hoor. Dankie dat jy dit met ons deel.

Lawaaiwater
Vanaf R2 200
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 7 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Bruinstraat 1, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2NTY4Y2I2LWExZmYtNDI1Ni1iNzI1LWFlOWRmMDI2Y2QzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (vir 7 persone) 18 5 1 5 1 Jan Bruin Street Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.396322262102 20.850815623999
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!