Lawhill Luxury Apartments
- Slaapplek vir 114 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - 3rd Floor, Lawhill Block A, Dock Road, Bluff Entrance, V&A Marina, Waterfront, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lawhill Luxury Apartments bied luukse selfsorgwoonstelle in die V&A Waterfront wat in die hartjie van die stad se geskiedkundige hawe geleë is. Die woonstelle is privaat, maar is tog stapafstand van die Waterfront se winkelsentrum, die akwarium, die Kaapse Wiel, museums en ander toeristebesienswaardighede af wat van Kaapstad se beste nagklubs en restaurante insluit.
Lawhill het 28 ruim woonstelle wat 1, 2 of 3 slaapkamers het, en 'n dakwoonstel met 2 of 3 slaapkamers, wat elk elegant gemeubileer is en wêreldklas-gasvryheid en dienste bied. Elke woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en oopplan-sitkamer met gratis tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en WiFi. Van die woonstelle het groot, privaat balkonne en stoepe met asemrowende uitsigte oor die marina, kanaal en die One & Only Hotel langsaan waar Lawhill se gaste direkte toegang tot die hotel en sy bekroonde spa en restaurante het.
Verskeie woonstelle het privaat swembadjies en alle gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en gimnasium. Daar is 'n toegewyde ontvangstoonbank, portierdiens, daaglikse skoonmaakdiens, 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek wat verseker dat gaste se behoeftes bevredig word en 'n privaat chauffeur en sjef kan ook op versoek gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Shiraaz/Thoko Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 3rd Floor, Lawhill Block A, Dock Road, Bluff Entrance, V&A Marina, Waterfront, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Lawhill Luxury Apartments het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3rd Floor, Lawhill Block A, Dock Road, Bluff Entrance, V&A Marina, Waterfront, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 114 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang