6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 84 Voortrekker Road, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lazy Days Apartments - Lambertsbaai - 84 Voortrekker is 'n huis teen die see in die bekoorlike kusdorpie Lambertsbaai aan die Kaapse Weskus. Die huis is net 'n klein entjie se stap vanaf die strand en bied lieflike uitsigte oor die see en die hawe.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer wat geskik is vir kinders om op te slaap. Die en suite-badkamer bevat 'n stort, terwyl die tweede badkamer apart is en ook 'n stort bevat.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, elektriese- en gasketel en 'n broodrooster. Die sitkamer bied toegang tot die ruim stoep en is toegerus met 'n omsetter en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi, 'n alarmstelsel, veilige parkeerplek en 'n braai-area is ook beskikbaar.
Gaste kan verskeie doendinge soos swem, branderplankry, bootritte en visvang in die omgewing geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Alec Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 70
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 84 Voortrekker Road, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Lazy Days Apartments: Lamberts Bay - 84 Voortrekker het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
84 Voortrekker Road, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang