+13
Selfsorg in Montagu

Le Domaine Self Catering Farm Cottages

20 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Le Domaine Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Le Domaine is net buite die skilderagtige dorpie Montagu geleë. Dit is 'n rustige toevlugsoord met 'n oorvloed vrugte en fynbos ...

Die selfsorg plaaskothuise is 'n tuiste weg van die huis. Bo-en-behalwe die 5 gerieflike kothuise het Le Domaine ook 'n lekker kliplapa met kombuisgeriewe en alles wat jy nodig het vir 'n intieme kuier.
Jy sal gou agterkom dat Le Domaine alles bied wat jy nodig het om jou siel en liggaam te pamperlang en te verfris: vars vrugte en gerieflike perkallinne in ons 5 knus kothuise. Le Domaine versinnebeeld die prag van die Montagu Vallei en is net 'n klein entjie van die pragtige dorpie Montagu geleë.

Die plaas voorsien die beste selfsorg akkommodasie in Montagu. Daar is genoeg plek vir 'n groep of 'n familie. Gerief, bekostigbaarheid, goeie waarde en baie om te sien en te doen (op die plaas en in die omgewing) is aan die orde vna die dag. Vir diegene wat wil ontvlug van die rep en roer van die stad is Le Domaine nét die plek - waarlik 'n fees vir die sintuie.

Montagu is 'n rustige en pragtige 2-uurlange rit van Kaapstad af. Deur die pragtige dorpies Worcester en Robertson op Roete 62. Le Domaine is op die randjie van Montagu geleë, 'n pragtige toevlugsoord in die natuur met asemrowende uitsigte op die berge.

Die Montagu-omgewing is bekend vir die Avalon Warmwaterbron, oorvloedige vrugte en wyn, en die absolute skoonheid van die Montagu se berge platteland. 'n Besoek aan Montagu se Le Domaine stel nooit teleur nie!


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Janice M
Saam met lewensmaat
5.0
Safe, comfortable, relaxing, just perfect. We could have stayed longer as it was so relaxing and there was so much more to do and see.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Maurida W
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing. It was very refreshing and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Hanna N
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties tussen die vrugte boorde. Fantasties! Stil! Baie, baie mooi! Sal beslis aanbeveel!
Mrt 2026
Elvera C
Gesin met klein kinders
5.0
Sal definitief weer besoek. Die gasvryheid van die gasvrou en almal op die plaas. Die verblyf was uitstekend. Die uitsig was besonders. Netjiese plek.
Mrt 2026
Cameron L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, met 'n mooi uitsig oor Montagu. Ja, definitief, enige tyd weer.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Le Domaine Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Le Domaine Self Catering Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Le Domaine Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4NDk3ZTIzLTQ4YjItNDMyNi1iZGQzLTI3OGE3YTQ1NjY1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 5) 69 5 1 5 Le Domaine Farm Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.785788199873 20.136832312317
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang