Le Must River Residence
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Budlerstraat 14, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 305 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Le Must River Residence bied B&B-verblyf met aandete of verblyf sonder ontbyt. Dis op die oewer van die Oranjerivier in Upington geleë. Dis ideaal vir gaste wat opsoek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe in en rondom die dorp.
Verblyf by Le Must River Residence bestaan uit 10 slaapkamers wat elk uniek en smaakvol ingerig is. Hierdie kamers het 2 enkelbeddens, ‘n koningingrootte- óf koninggrootte-bed, en sluit ‘n en suite-badkamer met ‘n stort en of bad, wasbak en toilet in. Ander geriewe wat by die kamers ingesluit is, is WiFi, lugversorging, ‘n TV met sekere DStv-kanale en ‘n kluis.
Ontbyt, sowel as koffie- en teemaakgeriewe word in die eetkamer bedien. Ons kan ook heerlike aandetes teen ekstra koste bedien. Die gastehuis het ook ‘n gemeenskaplike braai, ‘n swembad, en mooi tuine wat die erf omring. Vir voertuie is daar veilige parkering agter afstandbeheerde hekke.
Le Must Residence is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe in die dorp.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Cerina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Budlerstraat 14, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Gaste dink Le Must River Residence het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Upington Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Budlerstraat 14, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom