- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 58 Huguenot Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Le Petit Bijou beteken "klein juweel" en is in die hartjie van Franschhoek geleë, naby alles wat die wonderskone area bied. Daar is luukse selfsorgwoonstelle wat toegerus is met al die nodige geriewe vir moderne gemak. Die Franschhoek-trem maak 'n draai by jou voorstoep sodat jy die hele dag lank kan wynproe en eet by die top-wynlandgoedere in die area sonder om eers jou karsleutels te lig.
Daar is 4 gerieflike woonstelle met 'n paar uitlegte beskikbaar sodat elke gas tuis sal voel. Elke luukse woonstel het 'n lieflike leefarea en 'n goed toegeruste kombuis. Geriewe sluit 'n TV met Netflix, DStv, lugversorging en gratis WiFi in.
Die woonstelle is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk aangesien dit met 'n sonkrag- en batterystelsel toegerus is, en gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.
Die kompleks is binne stapafstand van heelwat doendinge in die area af. Besoek die restaurante, rariteitswinkels en historiese dorpsmonumente. Daar is ook heelwat wingerde en wynlandgoedere in die omgewing waar gaste kan gaan inloer. Die Franschhoek-trem is net 'n paar honderd meter weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christoff Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 58 Huguenot Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Le Petit Bijou Woonstelle het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
58 Huguenot Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang