Bainskloof Self Sorg
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Luane Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 8 maande
Opsomming van Resensie
Margie T - Mei 2024
Algehele gradering
Beautiful setting and well situated for outdoor activities.
Isabella N - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing views met amazing mense.
Lees meerChantel M - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en besonderse uitsig.
Adolf G - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier. Dankie. Ons kom beslis weer.
Elizabeth F - Mrt 2024
Algehele gradering
Daardie heerlike plaas-gevoel!
Bainskloof Self Sorg se terugvoer
Baie dankie vir die gebruik van Bainskloof Self Sorg, hoop ons sien julle weer.
Dorette K - Jan 2024
Algehele gradering
Gasheer en gasvrou uit die boonste rakke, het die gasvryheid baie geniet.
Bainskloof Self Sorg se terugvoer
Baie dankie vir die gebruik van Bainskloof Self Sorg, hoop ons sien julle weer.
Brian G - Des 2023
Algehele gradering
Great place to stay.
Bainskloof Self Sorg se terugvoer
A nice braai area has been added. Wood, grid, tongs etc. for the guests private use.
Corleen R - Des 2023
Algehele gradering
Vinnig en vrolik.
Bainskloof Self Sorg se terugvoer
Dankie, baie welkom.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Leewengtuin, Dainskloof, Wellington, 7655, Wes-Kaap