6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 195 Sunbird Drive, Myburg park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Leisure Lagoon View is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n gesogte woonbuurt in Langebaan en dit spog met 'n uitsig oor die bekende Langebaan-strandmeer.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 smaakvolle slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, onderskeidelik, en dié gaste deel die aparte badkamer wat 'n bad, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n eiland met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n omsetter vir rugsteunkrag tydens kragonderbrekings. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeur in die leefarea lei na die balkon waar daar sitplek, 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die see in die verte is.
Die woonstel is naby die strand, restaurante, kroeë, winkelsentrums en die Weskus Nasionale Park geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Chelsea Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 30
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 195 Sunbird Drive, Myburg park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Leisure Lagoon View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
195 Sunbird Drive, Myburg park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang