8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 772 Bournemouth Avenue, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Leisure Legacy is in Leisure Bay geleë en bied gehalteverblyf aan 'n familie. Die huis is binne stapafstand vanaf talle swemstrande en kleiner winkels in die area.
Die huis het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, handstort, toilet en dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en dubbelwasbak. Die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n gas- en elektriese stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv, en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. WiFi is ook beskikbaar.
Die dek bied 'n pragtige uitsig oor die see met 'n Jacuzzi, ingeboude braai waar gaste lekker kan kuier.
Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Cor Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 772 Bournemouth Avenue, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Leisure Legacy het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
772 Bournemouth Avenue, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang