LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leisure Legacy | LekkeSlaap
+19

Leisure Legacy

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bournemouth-laan 772, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Leisure Legacy is in Leisure Bay geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin. Die huis is binne stapafstand vanaf talle swemstrande en kleiner winkels in die buurt.

Die huis het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, handstort, toilet en 2 wasbakke. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 2 wasbakke. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n gas en elektriese stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv, en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die dek bied 'n pragtige uitsig oor die see met 'n ingeboude braai waar gaste lekker kan kuier.

Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Leisure Legacy sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Leisure Legacy
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Bournemouth-laan 772, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Leisure Legacy het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bournemouth-laan 772, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12a8d48cabe3cb0bc6c11cd833546f2424930c7d280f12cc9083074484e0616ecae6f111639cf7e6bfb046de55b2242a40b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000  per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 772 Bournemouth Avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.028667760967 30.239445478504
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!