+19

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anika W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netjiese, stil, veilige blyplek. Vriendelike gasheer, waarde vir geld! Hemel op aarde! Vriendelike gasheer, pragtige, veilige, netjiese plekkie! Defnitief 'n plekkie as jy jou batterye wil herlaai of wil wegkom vir bietjie stilte. Stapafstand van die see. Kon nie vir meer gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Baie dankie vir jou vriendelike resensie. Dit is altyd bly as ons gaste hul besoek aangenaam gevind het. Julle sal altyd welkom wees by ons.

Rickus N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Vriendelikste oom en tannie. Baie netjies en veilig. Het baie lekker gekuier. Netjies, veilig en baie oulike oom en tannie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Ly julle het dit geniet. Ond het julle net soveel geniet. Hoop julle kom kuier weer daar uit die ver wêreld.

Chantal L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Relaxing. Our stay was very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Glad you enjoy your stay.

Ronel W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Stilte netjies. Vriendelike ontvangs. Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Was lekker om julle hier te huisves.

Helena S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Rustig, veilig en naby die see. Dwarskersbos is bekend vir 'n lekker stapstrand en ons het ons verblyf beplan om met volmaan saam te val, want dan trek die see mos verder terug. Veiligheid en net om die draai van die strand was hier die groot pluspunt. Ons sien hulle weer. Die See Kaia restaurant wat deur Bertus Basson en sy span opgeknap is, is stapafstand van hierdie verblyfplek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Helena, baie bly jul het jul verblyf geniet sowel as die stap langs die strand. Hoop ons sien jul gou weer.

Uzanne S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2026

Lekker. Die dorp en mense op die dorp is awesome. Blyplek is op 'n baie mooi plek geleë. Die mense by wie jy hier bly, praat net baie oor goed soos jy gebruik te veel krag en die huis het meer reels as 'n koshuis.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nico
Lekke By Die See
Uzanne, dit is net jammer jy het nie bygevoeg dat julle die lugreëling 24 uur aan gehad het al is dit net 20 grade nie en dat julle dit aan gelos het al is julle heel dag nie daar nie. Ek weet nou nie van die baie reëls waarvan jy praat nie, want dit is die normale reëls behalwe die versoek dat gaste nie vir die hond mag bene gee nie en reëls rondom die feit dat ons dorp nog 'n septiese tenk stelsel het.

Danie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik, rustig en sielsverrykend. Vreeslik lekker. Wil nie terug huis toe nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Dankie Danie & Thea. Was heerlik om jul as gaste te hê. Ons sien uit na jul kuier paasnaweek!

Sharon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vriendelike en aangename gasheer. Woonstel het alles in wat jy nodig het. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Julle is baie welkom om weer te kom kuier.

Pat S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker gekuier en gerus. Dankie! Baie lekker gebly en gekuier. Dankie! Die stilte en heerlike rus. Dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Dankie Pat vir jou vriendelike resensie. Was lekker om julle as gaste te huisves.

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker gebly, lekker geslaap, lekker gesels. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Baracuda Crescent, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzkeZqOlxEGnGLRSZC4dj6aTYwLquVB7hOl34rh3lwtu7SMQMsB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 128 5 1 5 7 Baracuda Crescent Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.691250968646 18.235524404928
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang