Dwarskersbos  Akkommodasie by Lekke By Die See | LekkeSlaap
+23
+23

Lekke By Die See

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir Lekke By Die See
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Philip N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker vertoef.

Ons het net 1 aand vertoef en dit was geskik vir ons behoeftes

Morne K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met alles wat nodig is.

Die eienaars was baie vriendelik en gasvry. Alles wat nodig is, is daar en baie netjies. Ons het heerlik gekuier.

Barend G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig en stil het dit baie geniet.

See was baie naby het dit geniet. Dankie vir Nico en Christa wat ons welkom laat voel het met ontvangs en met ons tydjie daar.

Willem S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos 'n familiekuier. Fantasties!

Baie lekker gekuier. Ons het dit en die geselsies soveel geniet. Baie dankie vir die hartlike ontvangs, ons kom beslis weer. Mense moet net in ag neem dat hierdie nie 'n plek is vir as jy alleen wil wees in stilte nie. Dis lewendig en opgewek daar!

Len B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terugkeer waardig. Lekker paar dae se verblyf.

Rustige en verfrissende 3 dae in skoon en goed toegeruste woonstel. Al die geriewe is netjies en skoon.

Beverly H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverly H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid het ons goed gedoen om net ons batterye te herlaai.

Die plek is goed vir die liggaam en siel en om net te ontspan. Die gasheer is vriendelik en so ook die mense van Dwarskersbos.

Magriet N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, skoon, stil plekkie binne loopafstand van die strand met 'n vriendelike, gasvrye eienaar wat jou behandel asof jy familie is.

Die tydjie was 'n wonderlike ervaring. Ons is baie vriedelik en gasvry ontvang. Die plekkie is pragtig skoon en goed toegerus. Jy is binne loopafstand van die see, daar is baie inligting beskikbaar oor nabygeleë eetplekke en dinge om te sien. Die eienaar is ook baie hulpvaardig en kundig omtrent dinge in en om die blyplek. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel vir iemand wat 'n rustige, skoon en veilige wegbreekkans soek. Ons voel nou heel uitgerus.

Manie S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al het ons net een nag oorgeslaap, was dit aangenaam gewees en Nico het ons tuis laat voel.

Baie dankie aan Nico.

Cornelius N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het Lekke By Die See as 'n netjiese plek gevind.

Akkommodasie teen 'n billike prys en die eienaars se hulp met die bagasie was wonderlik.

Annette B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette B

Baie gemaklik en aangename verblyf.

Aangesien ons vir 'n begrafnis verblyf benodig het, was dit baie private en geen voorvalle van harde lawaai of raserige bure nie.

Lisa S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

So lekker gemaklik gebly by Lekke By Die See!

Ons was nog nooit in Dwarskersbos nie en die ervaring was beslis 'n onvergeetlike een! Ons het die klein seedorpie baie geniet en sal beslis terug kom. Lekke By Die See was die perfekste huise vir wat ons benodig het. Dit is stap-afstand van die mooi strand waar ons die mooiste sonsongergang gaan kyk het. Liefste Sophia het gereeld vir ons kom groet om te kyk of ons nog okay is. Regtig 'n goeie ervaring! Sal beslis terug gaan. Dankie!

Corrie V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V
Saam met vriende

Baie lekker oorgeslaap en die mense is vriendelik en hulpvaardig.

Dit was baie lekker om daar te oornag - sal graag later langer wil kuier! Ek beveel die woonstel aan!

Tj E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tj E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike paartjie-woonstel.

Die woonstel was skoon en netjies met al die nodige inhoud vir 'n vakansie. Ons het regtig baie lekker gewoon en Nico en Christa het ons baie welkom laat voel. Buiten vir die lekker weskuswegbreek, mis ons vir ou Sophie, die hond.

Lezanne B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne B

Regtig, Lekker by die See.

Verskriklik lekker gekuier. Ligging is perfek en mens kan die see hoor. Eenheid het alles wat mens nodig het en nog meer. Nico is 'n uitstekende gasheer.

Lekke By Die See's terugvoer

Dankie Lezaan.
Altyd lekker om te hoor as ons gaste hul verblyf geniet het.

Lekke By Die See
William H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Gerieflike en bekostigbare plek om te bly.

Ons het baie lekker gebly by Lekke By Die See. Die gasheer was baie vriendelik en tegemoetkomend.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

A pleasant and affordable place to stay.

We had a very pleasant stay at Lekke By Die See. The host was very friendly and accommodating.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Angelique W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en net een straat van die see af.

Sien sterre.

Elmarie S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekke by die see.

Vriendelike ontvangs. Alles was perfek. Is lekker bederf met vriendelike geselsies van die eienaars en hul oulike hond. Die tannie het ons ook lekker bederf met eetgoedjies. Die woonstel is goed toegerus en baie netjies. Dit was amper soos jou eie huis weg van die huis.

Jo-marie O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-marie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Was met ope hande verwelkom en het dadelik welkom gevoel en dit was lekker rustig, net wat 'n mens nodig het om te kan rus.

Johan G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en bekostigbare verblyf naby die see.

Ons het baie lekker gebly in die netjiese skoon woonstel met 'n heerlike kuierstoep en braaiplek. Toegerus met alles wat nodig is. Vriendelike eienaars wat jou dadelik laat tuis voel en interessante inligting oor die omgewing deel. Die see is baie naby en jy kan daarna luister op die stoep. WiFi, lugreëling in die kamer en toesluit motorhuis is 'n pluspunt. Kan die plekkie beslis aanbeveel en sal weer daar bespreek op 'n volgende keer.

Anne-marie F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon netjiese plek, waarde vir geld.

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Sal enige tyd weer gebruik maak van lekke by die see.

Teresa W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Versteek maar naby die strand.

Dit was 'n bietjie moeilik om die perseel op te spoor aangesien daar geen tekens was nie. Dit is 'n eenvoudige maar voldoende selfsorgeenheid aan die agterkant van die hoofkoshuis. Die gasheer het gereeld ingeloer om te kyk of ons reg is en of daar iets was wat ons nodig gehad het. Dit is binne loopafstand van die strand en plaaslike winkels wat handig was. Ons was redelik gemaklik.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Hidden away but close to the beach.

It was a little difficult to locate the premises as there was no signage. It's a simple but adequate self catering unit at the back of the main residence. The host popped in regularly to check if we were okay or if there was anything we needed. It is within walking distance of the beach, and local shops which was handy. We were quite comfortable.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Marianne J - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek waar jy jou batterye kan herlaai na al die gejaag en die eienaars jou op die hande dra met vriendelikheid en hulpvaardigheid.

Netjies, smaakvol, veilig.

Charmain V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Charmain V

Het geen klagtes, het welkom gevoel en het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Sal definitief weer van verblyf gebruik maak en kan werklik aanbeveel. Rustige area. Het alle geriewe en het niks kort gekom nie. Nogmaals dankie!

Coenie R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie R
Enkelreisiger

Sal graag weer wil gaan.

Vriendelike verwelkoming. Voel soos familie en ouerhuis.

Norman D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooie plek nie vêr van die see af nie en waarde vir geld.

Baie mooi woonstel met alles wat jy nodig het. WiFi help as gevolg van geen TV nie. Baie vriendelike eienaars wat jou die geskiedenis van Dwarskersbos en omgewing kan gee. Die woonstel is nie vêr van die see af nie.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Nice place not far from the sea and value for money.

Very nice flat with everything you need. WiFi helps due to no TV. Real nice owners who can give you the history of Dwarskersbos and surrounding area. The flatlet is not far from the sea.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Lekke By Die See's terugvoer

Norman it was nice to have you guys here. We are working on the TV.

Nico

Lekke By Die See
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baracudasingel 7, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdBqyoemv9EFCTuFxFX9qBj8BIzv15UfjsaEn7OjTb1B8E8AdXM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 25 5 1 4.6 7 Baracuda Crescent Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.691250968646 18.235524404928
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za