Lekke By Die See

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lekke By Die See is 'n gaste-suite op die eienaars se perseel en bied selfsorgverblyf naby die strand in die kusdorpie Dwarskersbos. Dié dorpie spog met menigte aktiwiteite soos swem, stap, visvang, voëlkyk en 4x4-roetes.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed. Beddegoed en handdoeke word verskaf. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, ketel en die nodige kook- en eetgerei toegerus. Koffie, tee, suiker en versoeters word vir een keer voorsien. Daar is braaigeriewe op die stoep en 'n rooster, roosterstaander, braai- en koletang word voorsien.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Rocherpan Natuurreservaat, strande, restaurante, die Mykonos Casino en die Weskus Fossielpark in.

Daar is nie 'n TV nie, maar gratis WiFi is beskikbaar.

Ongelukkig word kinders nie toegelaat nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Lekke By Die See sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lekke By Die See gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za