Lekke Uitsig Ini Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Warren Heights, 9 Warren Street, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 999 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lekke Uitsig Ini Kaap is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Tamboerskloof teen die hange van Seinheuwel en Tafelberg. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die middestad.
Die eenheid het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf wat ook 'n konveksie-oondjie is, induksiestofie, SMEG-yskas, elektriese braaipan, ketel, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike leerrusbank.
Dit lei na 'n balkon met lieflike uitsigte oor die stad en die omgewing. Gratis, vinnige WiFi word voorsien in die woonstel en veilige parkeerplek in 'n motorhuis is beskikbaar vir 1 voertuig.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 9 Warren Heights, 9 Warren Street, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Warren Heights, 9 Warren Street, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang