Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Jan V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Amazing, homey, welcoming. Dit was werklik een van die beste verblyfervarings ooit. Van die oomblik wat ons aangekom het, het ons ongelooflik welkom gevoel. Hulle was vriendelik, behulpsaam en hul opregte goedhartigheid het ons verblyf só besonders gemaak. Alles was netjies, gemaklik en perfek voorberei. Die rustige omgewing en hul warm gasvryheid het ons laat voel asof ons by familie kuier. Ons kan hierdie plek met die grootste liefde aanbeveel. As jy ’n plek soek waar jy nie net slaap nie, maar werklik tuis voel — hier is dit! Baie dankie aan die twee susters vir ’n ervaring wat ons altyd sal onthou. Ons sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah Johanna
Lekker Lê
Dit was 'n groot plesier. Wag vir julle volgende besoek.

Nadine P
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlik! Lieflike kuierhuis met al die nodige geriewe en baie gawe, hulpvaardige hosts. Sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Parakletos Die Sentrum Vir Bejaardes En Gestremdes P
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2025

Home away from home. Baie netjies en ruim met al die nodige geriewe, insluitend wasmasjien en skottelgoedwasser. Naby winkels en strandgeriewe. Baie lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarah Johanna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek

21 Bloekom Avenue, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd376a14233206d33d38d8f51aa06f6d30c7ccbd2ee10f2a5f36072d91a06a9b6a6aa50552f59cfbee27ccaa08ce7180a4c7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 21 Bloekom Avenue Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.7950554 20.0444532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang