4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Kirkaldy Avenue, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Lekker Rus en Vis is op die eienaar se eiendom in die kusdorpie Leisure Bay, naby Port Edward, geleë. Die eiendom is slegs 1.5 km van Leisure Bay se strand af.
Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n konveksie-oond, tweeplaat-gasstoof, braaipan, pot, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n sitkamerstel en 'n TV met 'n Openview HD-dekodeerder. Die eenheid het ook 'n braai-area met 'n driepootpot.
Die eiendom het 'n rugsteunwaterstelsel en sonkrag.
Gaste word gratis advies gegee oor visvang vanaf die rotse en die strand.
Ligging: Lekker Rus en Vis is 6 km vanaf Port Edward, 10 km vanaf Wild Coast Casino, en 4 km vanaf Mac Banana, wat 'n verskeidenheid avontuurgeriewe bied. Beavers Creek Coffee Estate en The Pont River Resort is slegs 9.7 km weg.
Belangrik: 'n Breekskadedeposito is kontant aan die eienaar betaalbaar met aankoms en is terugbetaalbaar na skoonmaak en inspeksie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 11 Kirkaldy Avenue, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Lekker Rus en Vis het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Kirkaldy Avenue, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang