+22

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Yolande O
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Netjiese en skoon verblyf! Baie oulike, skoon en netjiese plek met alles wat jy nodig het. Sal vir seker weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda G
Lang verblyf
5.0
Des 2025

Topklas verblyf. Lekker Rus is presies wat sy naam sê. Rustig, stil, veilig en baie goed toegerus met alles wat nodig is. Ook met 'n lowergroen tuin. Baie goed geleë. Vriendelike gasvrou en gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roux V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Awesome. Heerlik gebly, sal dit beslis aanbeveel. Was bietjie vroeg daar, en ons is binne oomblikke gehelp. Baie netjies, daar was genoeg plek vir ons venter sleepwa ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

We have finally found our special place in Bloemfontein. We have tried out a few places in Bloemfontein. Finally found Lekker Rus. It's a beautifully decorated open space, a place where you can feel calm and safe. It has everything you need without making you feel cramped. Beautiful garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharina N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful and well equipped. Beautiful and well equipped unit in a quiet area. Hosts are very friendly. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roux V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal vir seker weer gebruik maak van die woonstel! Pragtige en baie gerieflike woonstel. Die eienaars was gasvry en het seker gemaak dat ons gemaklik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Keurige oornag plek en ons het lekker gerus. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Hospitable and friendly. We were welcomed by the host in person. Excellent accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Goed ingerigte verblyf. Sal aanbeveel. Ons het lekker gebly. Goed ingerig met alles wat nodig is. Vriendelike ontvangs. Definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

15 Vorster Crescent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11683e5f7cb7d3d2b1a3e7d0d47982d6b4f38fe4c11979889d7a73b7112d12b3d88309acab8b66887a72536bb5bb31d83d05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 15 Vorster Crescent Fichardtpark 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.135672617487 26.176271215081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang