Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekker Rus

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vorstersingel 15, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lekker Rus is 'n nuut opgeknapte selfsorg-eenheid wat op die eienaar se eiendom in Bloemfontein geleë is. Dié eenheid is perfek vir 'n paartjie of individu wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe.

Die ateljeewoonstelletjie het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Dié eenheid het ook 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, oondjie met 'n tweeplaatstoof, ketel en ingeboude kaste.

Die leefarea het 'n TV met volledige DStv. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Lekker Rus is naby besighede, winkelsentrums en hospitale geleë. Die verblyf ervaar nie beurtkrag nie en gratis WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Lekker Rus sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 43 resensies vir Lekker Rus
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Vorstersingel 15, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Lekker Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vorstersingel 15, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11683e5f7cb7d3d2b1a3e7d0d47982d6b4f38fe4c11979889d7a73b7112d12b3d88309acab8b66887a72536bb5bb31d83d05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R595 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 15 Vorster Crescent Fichardtpark 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.135672617487 26.176271215081