2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Fourie Srreet, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lemon Tree Cottage is in 'n rustige deel van Heidelberg geleë en bied gemaklike verblyf in 'n eenslaapkamerkothuis, voorheen stalle wat in 1856 gebou is.
Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n rolbad. Die kothuis beskik ook oor 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Daar is 'n TV met geselekteerde DStv-kanale in die leefarea, en die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Lemon Tree Cottage beskik oor 'n privaat binnehof met braaigeriewe en 'n buitestort. Veilige onderdakparkeerplek is langs die kothuis beskikbaar.
Daar is 2 bergfietse en 'n tandemfiets, waarvan gaste welkom is om gebruik te maak. Gaste kan besienswaardighede in die omliggende omgewing besoek, soos die Grootvadersbosch Natuurreservaat en Bontebok Nasionale Park.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Derek Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 5 Fourie Srreet, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Gaste dink Lemon Tree Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Fourie Srreet, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang