4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Hoogekraal Rd, Hoogekraal Farm 182 Portion 24, Sedgefield, 6745, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lemonvine Knysna is 'n rustige houthuis in die Eden-distrik, sentraal geleë vanaf die bekende Tuinroete, en bied 'n skilderagtige verblyf.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed elk en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en het 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie en oond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na die sitarea en eetarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel.
Die eenheid lei na 'n dek met 'n pragtige uitsig oor die natuur en spog met stoepmeubels en 'n Weber-braai.
Dit is 'n plaas waar gaste diere, soos honde, hoenders, donkies en varke sal sien rondloop. Hierdie eiendom skuil tussen verskeie bergpasse, bergfietsryroetes, kajakvaart, visvang en valskermsweef en is ongeveer 15 minute van die strand af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hendrik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Hoogekraal Rd, Hoogekraal Farm 182 Portion 24, Sedgefield, 6745, Wes-Kaap
- Gaste dink Lemonvine Knysna het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Hoogekraal Rd, Hoogekraal Farm 182 Portion 24, Sedgefield, 6745, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang