+81
Selfsorg in Springbok

Liefland Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 211 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wilma L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ons is verlief op Liefland! Liefland is beslis 'n plek waar jy rustigheid en pragtige natuur ervaar. Die chalet is goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het en meer. Beslis een van die beste plekke waar ons oorgebly het. Ons was daar vir 4 nagte en dit was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie aangenaam - geen klagtes. Baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Sal weer daar wil bly. Het die verblyf baie geniet. Skoon, met alles wat nodig is vir selfsorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

A 5 star stay in Springbok. An excellent stay, and a very convenient stop on the Cape Namibia route. The unit was exceptionally clean and very well equipped. Serene surroundings with a beautiful view. The self check-in and instructions from Adelaide were clear and easy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Uistekend. Rustig. Stil. Die lekkerste van Liefland is die stilte. Slegs die natuur en geluide van die springbokke. Heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik gekuier en lekker geslaap. Kon nie vra vir beter. Sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Goeie waarde vir geld. Baie rustig. Mooi uitsigte van die veld en diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerard S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik gebly. Pragtige plek wat baie goed toegerus is. Mooi omgewing. Sal die plek met graagte aanbeveel. Baie muskiete, maar genoeg doom is voorsien. Muskietmasjientjies sal dalk 'n goeie aanbeveling wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tegan V
1 nag
5.0
Feb 2026

Huislik en goed toegerus, natuur mooi, pragtige plek 10/10. Baie dankie vir die ongelooflik mooi gastehuis en gasvryheid. In vier jaar se reis het ek eerlikwaar nog nooit by ’n plek gebly wat so huislik en goed toegerus is nie. Alles is pragtig, netjies en met soveel moeite voorberei – dit word regtig waardeer. Baie dankie weer vir alles, dit was werklik ’n besondere ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekie & Ben-carel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ons kan Liefland met groot vrymoedigheid aanbeveel! 'n Juweel in Namakwaland! Ons het met ons “road trip” na die Weskus (met ons twee honde) by Liefland Cottages (so 10 km uit Springbok) oornag. Hierdie selfsorg-huisies met omheinde Jakkalsdraad is ideaal as jy honde het. Ons was hier in Januarie - dis báie warm! Maar die kamer het heerlike lugreëling en ‘n groot waaier in die leefarea. Daar is by die bedkassies USB proppe. Die huisie is lekker ingerig, skoon en privaat. Vir gaste wat langer oorbly, is daar selfs ‘n wasmasjien en sakkie met wasgoedknippies. Elkeen van die huisies is uniek en die interessante kreatiewe interieur is met sorg beplan. Vanaf die braai-area op die stoepie sien jy gewone, swart en koper springbokke, asook ‘n goue blouwildebees en ‘n rooihartbees. Die lae berge en halfwoestyn-landskap beklemtoon die besondere sonsopkoms en somsondergang. Oppas vir miere (wat in ons beskuit ingevaar het).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Adelaide Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 314

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N7, 178 Biesjesfontein, Lammerhoek Farm, Springbok, 8240, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7da7c906fea71b7c8df183226444adcc3f38984c38d20daa1984e098dec717818587ab9998409af01812c7dd8dad77af1cda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 211 5 1 5 N7 178 Biesjesfontein, Lammerhoek Farm 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.725140031414 17.861121438112
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang