+81
Selfsorg in Springbok

Liefland Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 196 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Merani D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wegbreek van die gewoon, kos vir die siel. Ek en my man was opsoek na 'n wegbreek voor realiteit slaan net voor die fees tyd heel verby is en dit is presies wat ons gekry het. Besonder mooi, rustig, privaat (nie een keer met die eienaars in aanraking gekom nie, alle instruksies per inboek boodskap), iets heel buite die gewoon en ons kan Liefland nie genoeg aanbeveel vir die volgende gaste nie. Ons het vir ons vriende foto's en video's gewys wat ons deur die loop van ons bly geneem het en hulle kan ook nie glo dat daar so 'n skat net buite Springbok bestaan nie en sal definitief in die toekoms Liefland ondersteun. Baie dankie Liefland.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Absolutely wonderful. Absolutely wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

'n juweel vir reisigers. Fantasties. Goed beplande uitleg en versiering. Alles waaraan jy kan dink is voorsien en vir plek gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Fabulous. We really enjoyed our stay and the animals in front of our chalet were a real bonus. One suggestion we have is that the bed, which is a normal double bed, could maybe be replaced with a queen size bed, as it was very small for us and we are not used to sleeping on such a small bed and kept rolling into each other in the night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rochelle C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Our stay was awesome. Had a great, peaceful stay with privacy. No city noise, just nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya E
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Waarde vir geld; lieflik buite die dorp met bokkies wat rondloop. Altyd wonderlik om hier te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Vredevol, genade onbeskryflik groot. Dit is voorwaar een van my gunsteling plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Beslis die plek om te ontspan en weer terug te keer na. Die verblyf is super lekker met stilte, rus en vrede. Die pragtige wild op jou stoepdrumpel dra daarby om jou net te laat ontspan na 'n lang dag. Baie beslis die moeite werd om by oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Het gevoel of ek by my huis is weg van huis af. As jy nou wil rus, dan slaap mens by Liefland. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great, will love a return stay. Really enjoyed staying there. Accommodation was modern, neat and clean. Little extras were great, coffee grinder with beans, firelighters and wood available, ice in freezer, paper towels, spices for braaing. Roaming springbok herd was a delight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Adelaide Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 296

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N7, 178 Biesjesfontein, Lammerhoek Farm, Springbok, 8240, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7da7c906fea71b7c8df183226444adcc3f38984c38d20daa1984e098dec717818587ab9998409af01812c7dd8dad77af1cda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 196 5 1 5 N7 178 Biesjesfontein, Lammerhoek Farm 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.725140031414 17.861121438112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang