+81
Selfsorg in Springbok

Liefland Cottages

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • N7, 178 Biesjesfontein, Lammerhoek Farm, Springbok, 8240, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Liefland Cottages is op die Lammerhoek Plaas naby Springbok en bied gehalteverblyf aan paartjies, familie- of vriendegroepe.

Verblyf bestaan uit 2 kothuise wat elk slaapplek vir 2 gaste bied. Elke kothuis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond, eet- en kookgeriewe en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien wat ideaal is vir gaste wat lank bly.

Die oopplan-sitarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Daar is ook gratis WiFi.

Die kothuise het elke hul eie stoep met gemaklike meubels, braaigeriewe en 'n pragtige uitsig.

Veilige, onderdakparkeerplek op die die perseel is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 216 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Alet S
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, baie skoon en netjies, keurige binneversiering. Heerlike, gerieflike chalet wat pragtig gemeubileer is en alles bevat wat jy nodig het om ba...
Sien meer
Jun 2026
Janine R
Saam met vriende
5.0
Lieflike verblyf, rustig en mooi! Wonderlike ervaring weereens. Sal altyd teruggaan.
Jun 2026
Kallie L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Netjiese skoon huisie in die natuur.
Jun 2026
Kobus K
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Fantasties. Pragtige uitsig, netjiese plekkie met goeie fasiliteite.
Jun 2026
Wilma L
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is verlief op Liefland! Liefland is beslis 'n plek waar jy rustigheid en pragtige natuur ervaar. Die chalet is goed toegerus met alles wat ons nod...
Sien meer
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Adelaide Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 319

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • N7, 178 Biesjesfontein, Lammerhoek Farm, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Liefland Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N7, 178 Biesjesfontein, Lammerhoek Farm, Springbok, 8240, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7da7c906fea71b7c8df183226444adcc3f38984c38d20daa1984e098dec717818587ab9998409af01812c7dd8dad77af1cda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 216 5 1 5 N7 178 Biesjesfontein, Lammerhoek Farm 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.725140031414 17.861121438112
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang