Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sonia J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustic, clean, amazing. It was absolutely amazing. The tent was lovely, rustic, comfortable, and spotlessly clean. Our host was fantastic. Experiencing the magnificent storm from the tent was unforgettable. We all loved the simplicity of Linduli and the incredible, authentic experience it offered.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Love it. Beautiful environment, friendly, helpful host. Clean, well-equipped tents. Good shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizbe L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Ons het heerlik gekamp sonder die moeite om self die tent op te slaan. Die tent was so goed ingerig met alles wat jy kon nodig kry. Kommunikasie was tops. Voor en na ons verblyf. Dit was so netjies en skoon. Die gasheer is vriendelik en gaan uit sy pad om die kuier 'n groot sukses te maak. Badkamers was so mooi skoon. Dit was lekker om die natuur op so 'n manier te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koot
Linduli Farmstay
Baie dankie Elizbe, Dit is 'n voorreg en plesier om julle as ons gaste te ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie sodat ons saam "bird watching" kan doen. Groete Koot van der Merwe

Chris O
1 nag
5.0
Jul 2025

Lekker oornag; goeie ligging. Baie vriendelik ontvang, en volledig ingelig oor die plaas voor my aankoms. Ek het ongelukkig net oornag, maar kon lekker stap voor my vertrek die volgende oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koot
Linduli Farmstay
Baie dankie, Chris, Dit was 'n voorreg om jou as 'n gas te ontvang. Ons sien uit na jou volgende kuier. Groete Koot van der Merwe

Jaime D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

10/10 stay! Would highly recommend for a getaway in the bush! Such a memorable stay! The host was extremely accommodating and always willing to go the extra mile to ensure that one enjoys your stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koot
Linduli Farmstay
Hi Jaime Thank you so much for your kind words, it was a pleasure and privilege to have you as our guests. Regards Koot

Bertus M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustigheid in die bos. Ons het in die Pepperboom-tent oornag. Dit was netjies en skoon. Goeie plek om weg te kom van die stad se gewoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beddens kan doen met nuwe matrasse. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Dit was 'n wonderlike wegbreekplekkie. Die Lunduli Farmstay was maklik om te kry. Jy kan maklik daar bly vir 'n aand en meer met al die aktiwiteite wat verskaf word, soos perdry en staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Koot
Linduli Farmstay
Baie dankie vir jou vriendelike opmerkings, dit was heerlik om julle by ons op die plaas te hê. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie. Groete, Koot

Isa E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Gasheer uitstekend, tent goed toegerus. Net vreugde. Was onverbeterlike kuier, tent fantasties toegerus, selfs met 'n verwarmer vir koue nagte. Net om weer in 'n tent te kon slaap het herinneringe weer opgeskerp. Koot was sekerlik die beste gasheer ooit, hy het behoorlik sy hand op die pols. Ons kon vir 5 dae die Bergkwaggapark besoek. Ek kan hierdie plaasverblyf met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koot
Linduli Farmstay
Baie dankie vir die vriendelike woorde, Isa, Dit was 'n groot plesier en voorreg om julle as ons gaste te ontvang. Linduli Groete, Koot van der Merwe

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Nov 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Koot Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 745
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 745
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 745
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Off the R390, Langhoek, 18 km from Cradock, 5880, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA188de4710674911e2a115113a40f93e1b84dedab9573e284a7cae16cd4ba73c0900e45be18be2b0d17592e9f04de7500b015?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R745 per nag (plek vir 4) 66 5 1 5 Off the R390 Langhoek 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.049391149778 25.635965595245
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang