Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lindy van Niekerk Art & Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 58 resensies vir Lindy van Niekerk Art & Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Louise N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise N

Comfortable, warm apartment in a beautiful area.

See stars.

Jacolien W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolien W

Weer 'n goeie plek.

Niks meer nodig as wat gebied word nie. Baie netjies en veilig.

Keith S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith S

Would stay there any time.

Great place, would recommend anyone.

Sharon D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D

Love it.

Lovely studio, very comfortable. Felt safe, had everything needed. A real little home away from home.

Tienie D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie D

Waarde vir geld en netjies.

Verskriklik lekker gebly - baie mooi plek met baie spasie.

Surita D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Surita D

Het al 'n paar keer daar gebly, elke besoek daar is 'n wonderlike ervaring.

Geniet dit altyd om daar te bly. Pragtige plek, eienaars is wonderlike mense. Plek is baie sentraal, veilig en baie netjies.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Jean L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean L

Uitstekend.

Baie lekker gewees om daar te oornag.

Kobie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie M

Rustig

Heerlike verblyf. Veilige omgewing en parkering.

Lurentia Q - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lurentia Q

It was amazing, peaceful, cosy, and so comfortable.

The rooms were clean, fresh, and the atmosphere was amazing. Great service and speedy assistance with anything.

Justin S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin S

Comfortable.

Second time staying there and I'll keep going every time I am in the Cape.

Megan M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M

Absolutely great!

Lindy and Gerrit were terrific hosts. Friendly and very accommodating. The studio room was much larger than we expected and with four of us it still felt very spacious. They really went out of their way to make us feel comfortable. We enjoyed our stay and would definitely go back.

Johan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Lovely and cosy.

We enjoyed our stay.

Francios V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francios V

Waarde vir jou geld.

Dit was 'n kuiertrippie in die buitelig, die reën kon ons nie keer nie.

Gerda M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda M

Die heerlikste bed!

Ontvangs kon beter gewees het, bykans geen kontak. Parkeerplek nie ideaal. Lieflike, goed ingerigte woonplek en die gemaklikste bed.

Charmain D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain D

Huis weg van huis.

Ons kamer was perfek. Kraak vars linne, baie ruim en netjies. Ons het lekker gebly en sal beslis mense aanraai om hier oor te bly. Lindy en haar man was baie gasvry en vriendelik.

Jacqueline V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline V

Rustige, veilige omgewing.

Ek wens net elke keer ek kan langer bly!

Deon D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Vriendelike ontvangs en gasvryheid. Lekker gebly.

Gert het ons voor die tyd geskakel om te hoor hoe laat ons arriveer. Lindy het ons by aankoms ontmoet en is vreeslik gasvry en baie behulpsaam. Sy het ons dadelik op ons gemak laat voel en haarself gewillig om ten alle tye te help wanneer ons haar hulp nodig het. Die akkommodasie is beslis veilig en die moeite werd - dankie. Daar was geen tekorte.

Ilse R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse R

Rustig skoon en baie gemaklike akkomodasie.

Daar is absoluut geen klagtes nie en ons sal weer hier bly.

Martin G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G

Ruim, modern en gemaklik. Alles wat jy nodig het is daar. Beleef die stilte en gasvryheid.

Skilpad het ons welkom laat voel.

Mardie L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mardie L

Dit was die perfekte verblyf as jy vroeg moet uitgaan en weer laatmiddag terugkom. Gerieflik en eenvoudig.

Dit sou moeiliker gewees het sonder 'n kombuiswasbak as jy langer tyd in die verblyf moes spandeer.

Jacky J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacky J

Rustige huis weg van die huis juweel.

Dankie Lindy en Gerrit vir julle gasvryheid, dit was baie lekker om in julle plekkie tuis te gaan. Kan dit beslis aanbeveel vir iemand wat rustigheid, stilte en mooi omgewing soek, ek sal beslis in die toekoms weer daar tuis gaan. Jacky, Jayden en Kian.

Talita B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Talita B

Akkommodasie is netjies en skoon.

Sal aan almal aanbeveel.

Sharon S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon S

We needed a place to stay for a few days as our new property was not available. When we arrived we were given the gallery accommodation and it was just lovely.

We will recommend this venue to our friends. We will definitely use this a getaway sometime soon.

Elizma B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma B

Gerieflik, gemaklik en ontspannend.

Die plekkie is wel geleë, netjies en skoon. Lindie en Gerrit is vriendelik en gasvry. Ons het vreeslik lekker gebly!

Rita V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V

Awesome, I will be back.

The picture you see, is what you get. That was fantastic. Spacious, clean, value for money. Close to everything, that was a major plus point. Going forward, this will be my base in Cape Town. Highly recommended.

Liesl T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl T

An absolutely pleasant stay

The studio is a lovely spacious open plan unit, when opening the door you feel like you are sitting in the trees, with many sounds of nature. There is the pet tortoise who is just so cute. The garden is really pretty, if you are looking for a quiet unit, this is it! Lindy and Gerrit are really friendly hosts! Thank you for making our stay so special.

Meagan B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan B

Great place to be at.

The lookout was perfect, everything about this place was great.

Chantell E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell E

Lekkerste en mooiste kamer met beste atmosfeer.

Sal beslis weer daar bly. Beslis 'n wenner!

Estelle W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle W

Comfortable and relaxing!

The hosts were very accommodating and friendly. The experience was easy-going, the room was fully equipped and they went the extra mile to make me feel welcome.

Monique K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique K

Baie rustig en netjies.

Netjiese plek en rustige omgewing. Probleem is met eenheid bo gallery om goed op te kry soos tasse en kruideniersware.

Donnevine N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donnevine N

Het die kuier terdeë geniet.

Die area is baie rustig en verblyf baie netjies.Ontvangs was wonderlik.

Carike J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike J

Ons het baie gerieflik gebly. Alles was baie netjies.

Ek sal definitief weer hier wil oorbly.

Theo O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo O

Baie gerieflik met 3 beddens en ’n gevoel van veilgiheid.

Al het die munisipaliteit die krag verkeerdelik afgesny vir een dag, het ons gasheer uit haar pad gegaan om dit te herstel - dit was nie haar skuld nie.

Donald S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Donald S

Baie vriendlike en behulpsame gasheer.

Die akkommodasie was die beste nog wat ek in die Kaap gehad het. Sal weer daar bly as ek weer Kaap toe gaan.

Mayrie S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mayrie S

Goed geprys & stylvol ingerig, Parkering was egter 'n kopseer, baie knap. Kamer was by die parkeer area, raserig. Parkeer area se ingang word as hoof ingang gebruik vir gaste sowel as hoof huis, was steurend by tye.

Kamer was goed & netjies ingerig. Goed geprys & sentraal gelee. Parkering was frustrerend agv spasie beperking. Die betrokke eenheid was by die parkeer area, steurend met gaste & karre se beweging by die hek.

Loriza B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loriza B

Baie lekker gebly

Plek is sentraal gelee mooi skoon en vriendelike en goeie diens.

Nicolette V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette V

Very pleasant.

What lovely hosts we had. They served us well with any needs we might have had. We were very comfortable in our garden cottage. We felt save and slept well. Coming from a small town you would expect the city to be very busy and noisy at night, but we only experienced the opposite. The location of our accommodation was perfect.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie aangenaam.

Ons het lieflike gashere gehad. Hulle het aan al ons behoeftes voorsien. Ons was baie gemaklik in ons tuinkothuis. Ons het veilig gevoel en het lekker geslaap. As jy van 'n klein dorpie af kom, sou jy verwag dat die stad snags baie besig en lawaaierig gaan wees, maar ons het net die teenoorgestelde ervaar. Die ligging van ons verblyf was perfek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Adri V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Baie netjies en alles wat ek nodig gehad het.

Ek sal vir seker weer by Lindy gaan bly - baie netjies, vriendelik en hulpvaardig.

Rouxline D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouxline D

Baie netjies en skoon, veilige area.

Ons kan Lindy van Niekerk Art & Accommodation regtig aanbeveel! Ons kamer was baie netjies, skoon en gerieflik!

Anthony V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony V

Dit was asemrowend.

Dit was baie lekker. Ek sal weer gaan.

Sarel C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel C

Elke dag het net lekkerder geword.

Van die eerste dag het ons tuis gevoel, daarna het dit soos ons eie plek gevoel en ons het net gemakliker begin raak...Dit was baie lekker.

Floyd L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Floyd L

Really pleasant stay surrounded by good South African art.

The studio is located in a leafy area that gives a pleasant ambience and safe environment for evening walks or jogging.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Regtig aangename verblyf omring deur goeie Suid-Afrikaanse kuns.

Die ateljee is in 'n groen omgewing geleë wat 'n aangename atmosfeer en veilige omgewing bied vir stap of draf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Willie V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

Ons sal weer daar gaan bly, die kunsgalery, voeg waarde toe.

'n Stukkie beskuit in die oggend sal help, veral as 'n mens nie die vorige aand kon eet vanweë die laat aankoms.

Owen B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Owen B

For what we paid it was just about OK.

There was no welcome from the owner. The domestic staff gave us the keys and let us out on our departure. The bedroom window overlooks the car park and rubbish bins. At night cars are parked right up against the window. We were awakened both nights running with car doors slamming and lights shining through the blind. Cars seemed to come and go at odd hours. The apartment although clean, was tired with a very wobbly glass table, ceiling fans that were loose and an annoying dripping kitchen tap. The bathroom was not cleaned despite it being a serviced apartment.

Lindy van Niekerk Art & Accommodation se terugvoer

We feel terrible about your experience, we will definitely correct the issues you mentioned. Please accept our apology.

Lindy van Niekerk Art & Accommodation
Noleen L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen L

Rustigheid.

Dis die perfekte plekkie om net te ontspan. Dis rustig, die eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Ons kom definitief weer!

Nella-marie V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nella-marie V

Pragtige verblyf. Met alles wat 'n mens benodig!

Lindy, dankie vir die vriendelike ontvangs! Jou plek is pragtig en jy het aan alles gedink om die verblyf gerieflik te maak!

Lissinda P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lissinda P

Ongelooflik mooi.

Die kamer was pragtig, ruim, met alles in wat enige reisiger begeer. Die dekor was ongelooflik kunstig en smaakvol gedoen.

Anton W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton W

Baie netjies en ruim.

Die verblyf is naby Tygervallei vir die vrouens wat wil shop. Dis baie sentraal geleë. Skoon, netjies en vriendelike eienaars en personeel. Kan dit sterk aanbeveel.

Angelique O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique O

Was a very home 2 home feeling. Lindy's a very loving and honourable person you can rely on.

See stars.

Magda S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Goeie waarde vir geld en smaakvol ingerig.

Die gasvrou was baie hulpvaardig en die plekkie was keurig ingerig met die lieflikste linne en handdoeke.

Lindy van Niekerk Art & Accommodation se terugvoer

Beste Magda, baie dankie vir jou terugvoering. Ek is baie bly jy het ons gastehuis positief beleef. Jy was 'n wonderlike gas om te huisves en ons sien uit na jou volgende besoek. Groete, Lindy.

Lindy van Niekerk Art & Accommodation
Alfonzo C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfonzo C

We had a perfect stay.

Thank you very much to Raymond for always keeping us up to date with special offers, promotions, etc. you are truly a wonderful person. To Lindy thank you for the hospitality you've shown us and for the tour through you establishment. Your place is a must to stay at. I will recommend it to all my friends and family planning on visiting Cape Town.

Lindy van Niekerk Art & Accommodation se terugvoer

Thank You so much for the kind words. It was an absolute pleasure hosting you and your family, such great and relaxed peeps., looking forward to seeing you guys again.
Keep Well and God Bless.

Lindy van Niekerk Art & Accommodation
Celeste R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste R

This place is amazing. Thank you for a great stay!

Our stay was perfect, everything and more. Lots of extra's in the rooms even a hairdryer which was a bonus, the welcome gifts was a nice touch. Will definitely recommend this place to people and cannot wait to go back again. Raymond was extremely nice and funny. Thank you for a great stay!

Eric L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric L

Baie nice plek en vriendelike diens.

Nice plek en vriendelik ontvangs. Veilge parkering. Goeie waarde vir geld.

Hans V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans V

Gerieflik, skoon en ons het baie lekker gekuier!

Dit was baie lekker om hier te kon uitrus die tyd wat ons in die Kaap was! Baie aangename, vriendelike en hulpvaardige ontvangs en verblyf! Baie skoon en baie netjies! ‘n Baie lekker plekkie weg van jou huis! Baie dankie!

Carel O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel O

Baie gemaklik.

Baie goed geleë, die trappe op na die kamer toe kan 'n problem wees as dit reën, maar andersins geen problem nie.

Erika A - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika A

Gerieflike verblyf met puik ligging - waarde vir geld.

Baie dankie aan Gerrit en Lindy dat julle uit jul pad gegaan het om ons verblyf in jul goed ingerigte Gadd Woonstel aangenaam en gerieflik te maak. Ons het groot waardering dat julle na ‘n aanvanklike ontevredenheid soveel moeite gedoen het om goeie en netjiese diens te bied. Ons sal beslis weer daar vernag, en sal vir seker jul plekkie aanbeveel.

Vanaf R695
R695 R626
per nag, vir 1 mens
Vanaf R695
R695 R626
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kendalweg 114, Eversdal, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOhSykXVMo4tmk0PDDHmo1CtNG40FJFCNrn2bcOTdjrsNZuA16J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R695 nouVanaf R626 per nag, vir 1 mens 58 5 1 5 114 Kendal Road Eversdal 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.864 18.6492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang