+27

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Marinelle T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Skoon en veilige oornag akkommodasie. Ons het baie lekker gebly! Die akkommodasie was skoon, veilig en baie netjies. Alles wat mens nodig het ná ’n lang dag op die pad. Jacques was vriendelik en behulpsaam, wat ons sommer dadelik welkom laat voel het. Ons sal beslis weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida O
1 nag
5.0
Des 2025

Skoon, vriendelik en veilig. Baie lekker gebly. Alles wat nodig is na 'n lang dag op die pad. Personeel baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda D
1 nag
5.0
Des 2025

Fabulous. It was lovely accommodation with comfortable beds, air con and a stocked fridge with biscuits. Wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul M
1 nag Besigheidsreis
3.6
Mrt 2026

Pleasant overnight stay. Friendly welcome. Clean unit. Comfortable bed. Functional kitchenette. Braai facilities. Needs wash-up basin for cutlery and crockery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

John M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekke. Baie lekker oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Moeite werd. Kan ten sterkste aanbeveel vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het baie lekker gebly. Daar is 'n lekker buite area, vriendelike ontvangs. Lekker groot plek wat goed toegerus is, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelle W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Very comfortable. Very comfortable and snugly warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelene S
1 nag
5.0
Mei 2025

Veilig en rustig ontspan. Uitstekende diens van gasheer. Sal enige tyd weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Truter Street, Hospitaal Heuwel, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb87ce9cc89436e62b03baff086d6c547b37ed1d90ce0762da487c274fb1320c6e512f745ff20fda53cdaeb6aaca192d2e6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 17 Truter Street Hospitaal Heuwel 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.351633938531 22.603159730059
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang