Lion Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Jetro A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie mooi en net akkommodasie. Die bly was aangenaam en ontspannend. Baie vriend. Baie mooi en net akkommodasie. Die bly was aangenaam en ontspannend. Baie vriendelike dienste. Vars en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pjh S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker maar water koud. Stortwater was koud in die oggend. Dit was nie lekker om te stort nie. My dogter in die ander kamer het dieselfde ondervinding gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eluned G
1 nag
4.8
Jan 2024

Sal definitief aanbeveel. Heerlike oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Abri L
1 nag
3.6
Jan 2025

Lekker maar heeltemal te duur vir wat hulle bied. Dit was lekker maar glad nie R1700 werd nie. Badkamers kan beter wees. Ek het al in beter plekke oornag vir R600. Het 'n kamer bespreek met dubbelbed en enkelbed vir 2 persone. Lion Lodge het my toe in 'n kamer geplaas met net 'n dubbelbed. Gelukkig het hulle my gekose kamer gegee toe ek gaan kla het.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Hannes B
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Aanvaarbaar. Enigste krapperigheid is dat ons hulle nie in die hande kon kry nie toe ons die bespreking wou skuif - telefoon nie beman nie op 1 Januarie 2025 nie. Hulle adverteer aandete op bestelling, maar dui nie aan dat bestellings teen 16:00 sluit nie. Meeste mense wat van die kus af oorslaap op pad noorde toe arriveer daar na 16:00.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Des 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Shaun G
1 nag
5.0
Jan 2023

Warm welcome and aircon was very helpful during the heat. Very neat, tidy and clean accommodation. Will definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntwanano M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2023

Great stay. Well situated facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Philip V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Vriendelike verblyf en heerlike ontbyt. Die mense is baie vriendelik en verwelkomend. Netjiese en gemaklike kamers sowel as 'n uitstekende ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Perfekte oornagverblyf. Skoon en gerieflik. Alles wat jy kon aan dink. Great ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 530
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 530
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Leeuwenhoek Street, Hospitaalpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2278461c7efbba3df6851a417f229a5b04f8b6eb47ff025fab41f1dc3a35c179877e9f453d0a5eb3b416adbc228181924d3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 530 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 2 Leeuwenhoek Street Hospitaalpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.139716 26.1985

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang