Lion Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lion Lodge is in die Hospitaalpark-woonbuurt in Bloemfontein geleë. Dié lodge is naby die N1, 3 km vanaf die Life Rosepark Hospitaal en 6 km vanaf die Universitas Hospitaal.

Verblyf word in 19 en suite-kamers en 'n huis met 3 kamers en 2 badkamers gebied. Al die kamers het lugversorging, behalwe die huis, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, 'n kluis en 'n lessenaar met 'n stoel.

Lion Lodge het ook konferensiegeriewe en geriewe vir 'n klein funksie. Daar is 'n restaurant op die perseel vir aandete, WiFi, 'n wasgoeddiens teen ekstra koste van Maandag tot Vrydag en spa-behandelings.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lion Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R945 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za