+15
Gastehuis in Lambton

Lions Rest Guest House and Conference Centre

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Elizabeth P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Fantasties, personeel was vriendelik en baie hulpvaardig. Baie lekker gebly. Skoon en baie stil. Ontvangsdame was vriendelik en baie behulpsaam. Sal weer daar bespreek as ons in Germiston moet oor bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zain V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Excellent. Lions Rest Guest House exceeded every expectation. The team went above and beyond to make my stay comfortable, welcoming, and memorable. The rooms were beautifully maintained and thoughtfully equipped with everything I needed. What truly stood out was the warmth and professionalism of the staff—every interaction was marked by genuine care and attention to detail. The guest house offers a peaceful atmosphere while still being conveniently located, making it ideal for all travellers. Small touches, like personalised service and the willingness to accommodate special requests, made me feel valued and at home. I left with the sense that Lions Rest Guest House doesn’t just provide accommodation—it delivers an experience. I wholeheartedly recommend it to anyone visiting Germiston or the surrounding area. You’ll find not just a place to stay, but a team committed to making your journey exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Goed. Goeie fasiliteite! Die WiFi wou net nie lekker gewerk het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Apr 2026

Convenient. Good, close to the stadium and swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kathleen S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

Die eienaar en haar span het uit hulle pad gegaan om ons tydens 'n nasionale swemgala te akkommodeer! Die personeel was gasvry en professioneel. Hulle het ons privaatheid en vreemde ure ten opsigte van die swemgala gerespekteer en so ver moontlik geakkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Lions Rest Guest House and Conference Centre
Goeie middag Kathleen, Wil net vreeslik baie dankie se vir jou terugvoer. Ons waardeer opreg. Glo ons sien jul met die volgende Gala.

Carla V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2021

Perfek vir atlete of swemmers wat in Delville deelneem! Ons was 'n groep swemmers en hul ouers wat verblyf naby Deliville-swembad vereis het en ons kon nie vir beter verblyf gevra het nie. Slegs 5 minute se ry vanaf die swembad, en ons is almal saam in een area met gemeenskaplikke leefarea geplaas en kon dus perfek saam kuier in die leefarea, of privaat in ons kamers verkeer. Die kamers was netjies, skoon en gemaklik. Die kos was heerlik en aandetes word sterk aanbeveel vir 'n lekker bord kookkos. Verder kon ons ook die eetsaal gebruik om gesonde midagetes vir ons kinders voor te berei. Ons sal beslis nie op enige ander plek tuisgaan as ons weer Germiston toe moet reis nie. Die diens was puik, bestuur was tegemoetkomend rondom datums rondskuif en laat uitklok, en ons het baie veilig gevoel by Lion's Rest.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hester
Lions Rest Guest House and Conference Centre
Baie dankie Carla vir jou terugvoer. Ons waardeer dit opreg en glo ons sien jul met die volgende Gala weer.

Riana S
Kort verblyf
4.8
Mrt 2021

Netjies, gerieflik. Vriendelike en hulpvaardige personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Uitstekend. Ons was baie vriendelik ontvang en moeite was gedoen om aan ons buitengewone versoeke te voldoen. Die kamer was ruim en baie netjies, so ook die hele perseel. Dit is werklik uitstekend uitgewerk vir die doel hoekom ons daar tuisgegaan het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2019

Lekker gerus in pragtige venue. Ons is baie vriendelik ontvang deur Patricia. Kamers was pragtig en netjies. Die lugversorger op 'n baie koue aand was baie welkom. Ontbyt was 7:00 gereed en baie smaaklik. Tuin is pragtig. Baie positiewe ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Lions Rest Guest House and Conference Centre
Goeie middag Ronel, Vreeslik baie dankie vir jou terugvoer. Patricia is 'n sterretjie. Ons glo ons sien jul verseker met die volgende gala.

Anonieme gas
1 nag
3.8
Mrt 2019

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Anderson Lane, Lambton, Germiston, 1401, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 62 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26b2db86c4d154d6ef2732ed36718c98d751152cf34da02f91e12c98b124faf91274d8f193fc8d5c37b8b437286a9154923e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 6 Anderson Lane Lambton 1401 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.239599758743 28.170404434204
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang