Log Cabins @ Lisbon Eco Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R532, Lisbon-plaas, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 420 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Log Cabins @ Lisbon Eco Lodge is op die Lisbon-rivieroewer 8,4 km anderkant Graskop op die R532 na die Blyderivierspoort geleë. Die lodge bied 'n versteekte wegbreekplek tussen die Lisbon-rivier, bewaarde vleilande en 'n natuurreservaat en skep 'n afgesonderde, veilige hawe vir talle voëlspesies, insluitend blouswaeltjies, wat 'n idilliese omgewing vir natuurliefhebbers verseker.
Die houthuise bied elk slaapplek aan 5 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke.
Elke houthuis lei na 'n lieflike onderdakstoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die natuurskoon.
Lisbon Eco Lodge dien as die ideale beginpunt vir gaste wat nabygeleë besienswaardighede soos die Lisbon-waterval, Berlyn-waterval, God's Window, Bourke's Luck-kolkgate, die Blyderivierspoort en die Krugerwildtuin wil besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Charl Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 80
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Langs die R532, Lisbon-plaas, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Log Cabins @ Lisbon Eco Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graskop Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R532, Lisbon-plaas, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom