5 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Lismore Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lismore is 'n selfsorg-vakansiehuis in Plettenbergbaai, 'n dorp op die wêreldbekende Tuinroete. Dié huis is 800 m vanaf Robberg se vyfde strand.
Die huis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en die derde slaapkamer 'n enkelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV.
Die huis het 'n groot, omheinde tuin met vrugtebome, 'n groentetuin, blommetuin, bonsais, 'n koidam, braai-area en 'n onderdak-dek en -stoep. Die perfekte plek om 'n bietjie te rus na 'n besige dag op die strand of in die berge.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1 Lismore Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Lismore het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Lismore Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang