2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 51 Krom Street, Alikreukelpark, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Liten Stjärna is 'n klein, knus eenheid in die kusdorp, Struisbaai, sowat 500 meter van die hoofswemstrand af. Let asb dat die eenheid op die eienaar se erf is, maar dat gaste hul eie geriewe en 'n privaat ingang het.
Die ateljee-eenheid is oopplan en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 2 stoele en 'n koffietafel. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Ander geriewe sluit 'n koffiestasie met 'n mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster, eierkoker, eetgerei en breekware in en daar is gratis WiFi. Let asb. daarop dat die eenheid nie kookgeriewe het nie, so gaste moet dit asb in gedagte hou indien hulle langtermynbesprekings oorweeg. Hier is wel 'n buitebraai.
Dubbeldeure lei na 'n privaat tuintjie met buitesitplek, 'n tafel, braaigeriewe en 'n buitestort. Daar is ook 'n veilige parkeerplek op die perseel.
Let asb. daarop dat die eenheid nie 'n TV het nie. Geen ontbyt of ander etes word aangebied nie en die eenheid is nie geskik vir kinders nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mariana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 51 Krom Street, Alikreukelpark, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Liten Stjärna het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
51 Krom Street, Alikreukelpark, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang