+34
Selfsorg in Agulhas

Liten Stjärna

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 51 Krom Street, Alikreukelpark, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Liten Stjärna is 'n klein, knus eenheid in die kusdorp, Struisbaai, sowat 500 meter van die hoofswemstrand af. Let asb dat die eenheid op die eienaar se erf is, maar dat gaste hul eie geriewe en 'n privaat ingang het.

Die ateljee-eenheid is oopplan en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 2 stoele en 'n koffietafel. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Ander geriewe sluit 'n koffiestasie met 'n mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster, eierkoker, eetgerei en breekware in en daar is gratis WiFi. Let asb. daarop dat die eenheid nie kookgeriewe het nie, so gaste moet dit asb in gedagte hou indien hulle langtermynbesprekings oorweeg. Hier is wel 'n buitebraai.

Dubbeldeure lei na 'n privaat tuintjie met buitesitplek, 'n tafel, braaigeriewe en 'n buitestort. Daar is ook 'n veilige parkeerplek op die perseel.

Let asb. daarop dat die eenheid nie 'n TV het nie. Geen ontbyt of ander etes word aangebied nie en die eenheid is nie geskik vir kinders nie.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Verwarmer
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Stephen D
Gesin met tieners
5.0
Manjefiek! Fantasties! Baie vriendelik en wonderlike plekkie.
Mrt 2026
Cedric B
Saam met lewensmaat
5.0
Privaat, netjies. Asemrowend en baie romanties. Ons het dit geniet om daar te bly, die eienaar is 'n gasvrye dame en baie vriendelik. Ons sal enige pa...
Sien meer
Feb 2025
Brent C
Saam met lewensmaat
5.0
A gem by the sea. Liten Stjärna is exactly as it was described, i.e. a small and cosy unit in the coastal town. We loved staying there....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Michelle P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie vir 'n ongelooflike 3 dae, ons kom kuier gou weer. Fantastiese verblyf!
Jan 2025
Christa O
Saam met lewensmaat
4.8
Sal beslis weer hiervan gebruikmaak. Uitsonderlik netjies en gasvrye ontvangs.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 51 Krom Street, Alikreukelpark, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Liten Stjärna het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

51 Krom Street, Alikreukelpark, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5171f3a05e9aa04b22886bbe1deee880d86240f29d6676564d484c510c68ed3fc1852373722c9debc04b795c7b94cc03bcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 51 Krom Street Alikreukelpark 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.800203 20.047842

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang