Little Canaan Retreat
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.
Prys sluit in
- Spekboom
- Selfsorg
- Gwarriebos
- Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n 5 km lange grondpad na die verblyf lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Rook is nie binne die kothuise toegelaat nie.
Die kothuise is van die kragnetwerk af en krag word deur sonkrag en gas voorsien.
Die kothuise het nie 'n oond of 'n TV nie.
Slegs klein troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling.
Troeteldiere mag nie sonder toesig binne die eenhede gelaat word nie.
Sakereisigers is welkom om maaltye ten minste 2 dae voor die tyd teen 'n bykomende koste te reël.
Melk vir tee en koffie, en tuisgemaakte beskuit word aan gaste voorsien.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Little Canaan, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang