+10

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Bogey Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Little Gem is 'n selfsorg-eenheid in Plettenbergbaai wat net 650 m vanaf die naaste strand geleë is. Die eenheid is gerieflik naby winkelsentrums, restaurante en koffiewinkels geleë en verseker gerieflike verblyf.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Plettenbergbaai is perfek vir avontuur-entoesiaste en natuurliefhebbers. Aktiwiteite in die omgewing sluit fietsry, voetslaan, bootry, walviskyk, robbeduik, valskermspring en stap op die strand in. Robberg Natuurreservaat, een van Plettenbergbaai se topbesienswaardighede, is net 3 km ver en bied asemrowende natuurskoon om te bewonder.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anette V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic stay. Truly a little gem, we had everything we needed and more. Amazing location, walking distance to shops and the beach. Ve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Tusca E
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Absolutely amazing. Lovely host and amazing location right by all of the best beaches and 5 mins into the main town road.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Marc S
5.0
Fantastic. Really good. Very central too.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Reginald M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. We had the best weekend and there was peace of mind.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Gerda R
Saam met lewensmaat
5.0
Little Gem is truly a big spacious cozy gem in a quiet neighbourhood. Many thanks to our friendly hostess for sharing her gem with us -...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 6 Bogey Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Gem het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Bogey Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4be44751f82a7bde841811506337ddaed87f964abeb1d136a265f3a84cc167117ad9c053065635b1ad68c3f2c2bc0ba7bfe2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 6 Bogey Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.083462945058 23.363856128836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang