+59
Selfsorg in Beaufort-Wes

Little Green World

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 159 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Michelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Vriendelik, netjies, skoon en vir seker die moeite werd. Die ontvangs was vriendelik en die plekkie netjies en skoon. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustig en veilig. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Exactly what we needed. Clean and well maintained. It has been the second time we have stayed here as our stopover for our Fools and Fans trip to Greyton. It is within walking distance to Four Sheep restaurant, and they also provide you with a voucher for both dinner and breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele B
1 nag
5.0
Mrt 2026

Die was netjies skoon en mense gasvry. Dit was 'n netjiese plek met gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netjiese rustige verblyf halfpad tussen Bloemfontein en Mosselbaai. Ons het dit baie geniet, die plek was netjies en skoon en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heeltemal tevrede, dankie! Vir twee nagte oorgebly om Karoo Nas Park te besoek. Baie goed ontvang en lekker bederf met koffie en beskuit. Rustig, ten spyte van ligging in die dorp. Regte outydse sjarme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Piece of nature and tranquillity. A true oasis in the hustle of Beaufort West. Such a friendly host. Historical, comfortable, and quiet. I will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekker plek om te slaap. Baie lekker. Pragtige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag
5.0
Jan 2026

Hartlik ontvang. Mooi en netjies. Sal vir seker weer daar aandoen. 'n Oase in die Karoo. 'n Klein weggesteekte juweel. Net oorgeslaap, maar dit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lieflike plek! Lieflike rustige plek. Heerlik geslaap. Sal enigtyd weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 159

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

38 Donkin Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiZTY0NDY3LWRjN2YtNGU2OS04YjE5LWU2NWYwMjA2ZWFhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 159 5 1 5 38 Donkin Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -32.347545650647 22.581732273102
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang