Little Green World

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Little Green World is 'n gesellige klein kothuis in 'n rustige hoekie van 'n privaat tuin, vol pragtige ou skadubome met 'n verskeidenheid voëls. Die eiendom dateer uit 1835.

Die kothuis het 2 slaapkamers, 'n sitkamer met volle DStv, 'n klein selfsorg-kombuis, 'n bad sowel as stort, braaigeriewe en veilige parkeerplek agter hekke. Daar is lugversorging asook waaiers en 'n verwarmer.

Ons bied nie self ontbyt nie, maar heerlike tuisgemaakte beskuit, tee en koffie is ingesluit by die tarief.

Ons is binne gemaklike loopafstand van die historiese kern van die dorp met die Chris Barnard Museum, goeie restaurante en 'n koffiewinkel wat spesialiseer in ontbyt. Die Karoo Nasionale Park is 'n maklike 10 km rit ver.

Slaapplek

'n Bespreking by Little Green World sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Little Green World gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false